AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nasie in Gesprek bespreek familiebesighede

Die nuwe seisoen van Nasie in Gesprek het die luggolwe op 4 Januarie op kykNET getref.

Promosie-artikel:

Die baanbreker landbou-gespreksprogram is terug op verskeie televisieplatforms, besoek www.nasieingesprek.co.za vir die volledige uitsaaiskedule.

In hierdie reeks is die span op reis deur die platteland om presies te sien hoe landbou 'n impak het op die ekonomieë van die dorpe en stede waarbinne hulle funksioneer. Die nuwe aanbieder Rozanne McKenzie en reeksaanbieder, Theo Vorster, pak die baie relevante onderwerp van familiebesighede en opvolgbeplanning in episode een.

Die kamera fokus op die mooi landskappe van Parys en Robertson terwyl die impak van twee familieboerderye in daardie areas van naderby bekyk word. Jakobus Dannhauser en sy seun Johan werp 'n bietjie lig op van die uitdagings wat hulle moet trotseer om hulle familieplase, Braklaagte en Goedgedact, te bestuur wat oor die 140 jaar terugdateer. Dit terwyl die HUB van Van Loveren Wynlandgoed, Phillip Retief, die storie vertel wat handel oor die sukses van die Four Cousins handelsmerk en die landgoed in die konteks van 'n familiebesigheid.

Dan gaan die fokus terug na 13 September 2016 vir 'n voorafopname van die Senwes Jongboer Toekomsfokusdag wat by Nampo naby Bothaville plaasgevind het. Hierdie gebeurtenis het vanjaar die 13de bestaansjaar gevier en was goed ondersteun met sowat 300 produsente wat die dag bygewoon het, sommiges jonk, en ander nie so jonk nie.

Deelnemers aan die bespreking wat oor die belangrikheid van familiebesighede in die algemeen in die Suid-Afrikaanse ekonomie en spesifiek in die landbousektor gehandel het, het ingesluit Senwes Groep HUB Francois Strydom, Die stigter van FABASA André Diederichs, asook Hendrik Wessels van Price Waterhouse Coopers terwyl die verrigtinge weereens deur Theo Vorster, HUB van Galileo Capital gelei was.

Die tweede sessie het gehandel oor die praktiese implikasies van familiebesighede om 'n balans te vind tussen besigheidsbeginsels en familiedinamiek. Die paneel tydens hierdie bespreking was produsent Anton Botha en sy seun Heinrich van die plaas McGrath in die Bultfontein distrik, DJ van der Linde, die Vrystaat Jongboer van die Jaar wenner, en Gerhard Bruwer, Seniorbestuurder by Graan SA asook een van drie seuns wie lede is van Genade Boerdery.

FABASA se André Diederichs het gesê dat daar veral drie uitdagings in die suksesvolle bestuur van familiebesighede is. “Dit is krities belangrik om ‘n duidelike struktuur van die besigheid te hê wat aandui wie verantwoordelik is vir wat, tweedens moet daar verseker word dat almal dieselfde norme, waardes en verstandhouding oor die besigheidsbeginsels het en laastens moet die opvolgbeplanning duidelik uiteengesit wees.” Hier het Diederichs bygevoeg dat talle sake bespreek sowel as ooreengekom moet word, wat insluit of nie-bloedverwante persone in die raamwerk van opvolgbeplanning ingesluit gaan word al dan nie, asook hoe om vir pensioen voorsiening te maak.

‘n Uitdagende en innemende kykie na al die uitdagings van 'n familiebesigheid in landbou. Jy kan verseker nie bekostig om 'n enkele episode van Nasie in Gesprek in 2017 te mis nie!

Nasie in Gesprek – Met trots geborg deur Monsanto, Nedbank en Senwes, in samewerking met AFGRI, Hinterland en NWK.

Kyk hier na die kykNET-program - Familiebesighede

Kyk hier na die volledige opname by Senwes se Jongboer-toekomsfokusdag.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-1.0%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.58
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.7%
Platinum
975.50
-0.9%
Palladium
1,412.00
-0.8%
Goud
1,993.44
-0.0%
Silwer
23.18
+0.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,766
-1.9%
Alle aandele
74,266
-1.8%
Hulpbronne 10
63,414
-2.7%
Industriële 25
101,452
-1.2%
Finansiële 15
15,067
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot