AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nasie in Gesprek en familie-ondernemings

Heelwat mense stel belang in die Nasie in Gesprek-program op kykNET oor familie-ondernemings en opvolgbeplanning. Hier is meer besonderhede.

Na afloop van die Nasie in Gesprek program op kykNET rondom familiebesighede, is heelwat navrae ontvang rakende een van die sprekers op die program wat spesialiseer in familie-ondernemings en opvolgbeplanning.

FABASA (Family Business Association of South Africa) of (Familie-Besigheid Assosiasie van Suid Afrika) is gestig om familie-ondernemings by te staan om die BESTE PRAKTYKE te implementeer om te verseker dat die familie-onderneming behoue bly vir toekomstige generasies. FABASA verskaf toegang tot geakkrediteerde familie-onderneming-konsultante om familie-ondernemings, met hoofsaaklik die volgende twee belangrike take, by te staan :

1. Behoorlike Beheerstrukture (“governance”) wat sal verseker dat emosies nie negatief impakteer op sakebesluite nie en ook dat die bestaande en inkomende generasie konsensus bereik oor die reëls en waardes wat sal verseker dat die familie-onderneming behoue bly vir toekomstige generasies.

2. Professionele Opvolgbeplanning om te verseker dat die oorgang van die bestaande na die inkomende generasie soomloos en belastingvriendelik geskied en dat die uitgaande en inkomende generasie finansieel versorg bly.

Vir meer besonderhede kan u die sameroeper van FABASA kontak by:

André Diederichs

Hoof-Sameroeper

Info@fabasa.co.za  en awdiederichs@mweb.co.za

Selfoon nommer: 0824533288

Onthou gerus om die volle opname van die paneelbespreking te kyk soos verfilm by die Senwes Jongboerkongres.

Klik op die volgende skakel vir kykNET se program oor familie-ondernemings.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot