AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nasie in Gesprek kyk na die suiwelbedryf

Die Oos-Kaap is die suiwelproduserende gebied in Suid-Afrika met die hoogste digtheid. Lees meer daaroor.

Nasie in Gesprek het besoek aan die Oos-Kaap afgelê wat die mees gekonsentreerde suiwelproduserende gebied in die land is. Hier sien jy panoramiese hommeltuig-beeldmateriaal wat die skoonheid van die kuslandskap en ryk groen aangrensende weivelde, waar koeie rustig wei, wat op kamera vasgevang is.

In Humansdorp besoek die span Rosenhof Plaas waar die eienaars, broer en suster mnr. Jacobus en me. Maizie Vermaak vertel hoe hulle 1 230 melkkoeie en 450 vleisbesste bestuur. Maizie vertel ook dat die plaas 26 personeel in diens neem en dat hulle ‘n suksesvolle opleidings- en ontwikkelingsprogram bekendgestel het. “Ons is ook betrokke by die suksesvolle Rheebok Rand Dairy Development Trust, wat ‘n swartbemagtigingsplaas is wat op oud sowel as jong produsente in die gemeenskap gemik is.”

Die kamera maak ook 'n draai by Coega Dairy en kyk na die prosesseringsfasiliteite wat ander suiwelprodukte as melk vervaardig.  Hier word ook gekyk na die betrokkenheid en impak wat die suiwelbedryf op die plaaslike gemeenskap het.

'Suiwelbedryf dryf ekonomie'

Die Kouga Munisipaliteit se portefeuljebestuurder, mnr. Brenton Wiliams raak liries oor toerisme in die omgewing insluitend die wêreldbekende Jeffreysbaai branderplanktoerisme. “Hierdie is die hoogste digtheid suiwelproduserende gebied in Suid-Afrika en tesame met toerisme is dié twee aktiwiteite die grootste drywers van die ekonomie in die gebied,” sê hy.

Soos gewoonlik sluit landboukenner en redakteur van Landbouweekblad, Chris Burgess, by mede-aanbieder, Rozanne McKenzie aan om meer insig oor die bedryf te verskaf. Burgess verduidelik hoekom die uitdrukking “Om 'n suiwelplaas te bestuur is soos om in 'n tronk sonder enige tralies te wees” gebruik word om te beskryf hoe hard hierdie bedryf is waar die “koeie twee keer 'n dag gemelk word.”

Het jy geweet dat 'n spesifieke ras koei, wat ons in Suid-Afrika het, tot 100 liter melk 'n dag op die piek van die laktoseperiode kan produseer? Om uit te vind watter ras dit is, skakel in op die program!

Dr. Chris van Dijk

Staatmaker van die program en anker, Theo Vorster, gesels ook met dr. Chris van Dijk, HUB van die Melkprodusente -organisasie, oor die huidige stand van die suiwelbedryf. “Ondanks die feit dat die getal melkproduseerders van 12 000 in 1980 tot 1 680 vandag gedaal het, het die melkproduksie verhoog,” sê Chris. Chris praat dan ook oor transformasie in die bedryf, die rekord getal liters wat verlede jaar geproduseer is, asook die persentasie van die prys wat die gebruiker betaal, wat deur die produseerder verdien word.

Vir dit alles en nog baie meer, moenie hierdie interessante episode van Nasie in Gesprek misloop nie. Klik hier om dit te kyk.

Nasie in Gesprek – Met trots geborg deur Monsanto, Nedbank en Senwes, in samewerking met Hinterland en NWK.

Laai die Nasie in Gesprek-toep by jou app-winkel af en besoek die webtuiste www.nasieingesprek.co.za vir volledige inligting oor die uitsaaiskedule.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot