AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nasie in Gesprek kyk na SA wynbedryf

Die fokus is op die SA wynbedryf in die tweede episode van Nasie in Gesprek.

Episode twee van Nasie in Gesprek se nuwe TV-reeks draai die kollig na die Suid-Afrikaanse wynbedryf, wanneer dié baanbreker landbougespreksprogram die hartjie van die wynroete – Wellington – besoek.

In lyn met die nuwe gevoel van die program, fokus die kameras op die asemrowende uitsig van die Kaapse Wynland. Die program stop vir 'n wyle by die James Sedgwick Distilleerdery, wat verantwoordelik is vir Suid-Afrika se voorkeur whiskey handelsmerke, sowel as by Bosman Familie Wynlandgoed en Diemersfontein.

Landbouweekblad se redakteur, Chris Burgess, sluit by aanbieder Rozanne McKenzie aan in die “In Konteks” segment van die program, en hy deel merkwaardige statistiek oor die wynbedryf, soos byvoorbeeld dat “die produsent slegs 46 sent van 'n R40 bottel wyn verdien”.

 Marges is so klein

“Die marges is nogal klein in die wynbedryf, en inderdaad vervang baie wynprodusente hulle wynlande met ander gewasse. Daarom dat ons meer wyn moet drink!” sê Burgess.

Hy deel ook sy insigte met ons rakende die uitdagings wat die wynbedryf in die gesig staar om die handelsmerke internasionaal te bemark. “In SA word 'n duur wyn op R2 000 geraam, terwyl in Frankryk dit in die omgewing van R250 000  is.”

Sake word ernstiger wanneer Rico Basson, HUB van Vinpro, by Theo Vorster aansluit in ‘n gesprek wat handel oor die verteenwoordiging van CSI-projekte in die bedryf. Vinpro is 'n organisasie wat die belange van 3 300 produsente en 600 kelders in verskeie velde, by die Regering en by ander aspekte in die wynbedryf se waardeketting verteenwoordig.

“Die industrie is in die proses van strukturele aanpassing om dit meer winsgewend te maak. Die gemiddelde opbrengs op belegging is 2%. Ons kyk na diversifisering met ander gewasse en om groter klem op die toerismekant van die besigheid te plaas,” sê Basson.

Hy praat ook van nuwe wynprodusente met innoverende idees en die organisasie se pogings om internasionaal 'n groter impak te maak – spesifiek in China, Amerika en veral die res van Afrika.

Moenie Nasie in Gesprek misloop nie. Laai die Nasie in Gesprek Toep by die app-winkel af en besoek die webtuiste www.nasieingesprek.co.za vir die volledige uitsaaiskedule.

Nasie in Gesprek – Met trots geborg deur Monsanto, Nedbank en Senwes, in samewerking met AFGRI, Hinterland en NWK.

* Volg die skakel om na die program te kyk, as jy dit dalk misgeloop het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot