
Woensdagaande is Nasie in Gesprek-aande. Moet dit nie misloop nie. Theo Vorster gesels oor landbousake op die platteland.
Die Nasie in Gesprek-span maak 'n wye draai op die platteland en kyk na die vrugtebedryf in Ceres, melk in Humansdorp en wyn in Robertson. Met die gewilde aanbieder, Theo Vorster. Woensdagaande om 17:30 op kykNET.
https://youtu.be/XnYqFXwLqrA