AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,2
-85,80
CORN
02 Des
-
4548,6
3,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10830
-56,00
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5051
-76,00
YMAZ
02 Des
-
4918
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Navorsers wil honger beveg

Meer as 100 navorsers het 'n samewerkingsplatform geskep om voedselsekerheid in Suid-Afrika te bevorder.

Meer as 100 navorsers het ’n samewerkingsplatform, die Instituut vir Voedsel, Voeding en Welstand, geskep om voedselsekerheid te bevorder.

Dié platform is Maandag (28 Mei 2012) gestig by die Universiteit van Pretoria (UP), wat die inisiatief begin het.

Die kenners is verbonde aan vyf verskillende universiteitsfakulteite en verteenwoordig 30 verskillende departemente. Die Instituut het ’n groot groep kenners van voedselsekerheid.

Deur middel van die instituut sal wetenskaplikes en navorsers die kans gegun word om inligting in ’n virtuele ontmoetingsplek oor te dra.

Spesialis-navorsingsgebiede, wat wissel van voedselproduksie, dieresiektes, inheemse gewasse en probiotika tot diabetes, wetgewing met die oog op verbruikersbeskerming en die rol wat skole kan speel om gedragsverandering teweeg te bring, word deur die instituut verteenwoordig.

30 jaar
Prof. Sheryl Hendricks, direkteur van die instituut, sê hoewel navorsing die afgelope 30 jaar die wêreld baie geleer het oor die redes vir honger en armoede, weet die wêreld baie min van hoe om dié probleme aan te pak.

Sy sê die instituut sal poog om onderliggende swak plekke in die landbou- en voedselstelsel uit te wys, en maniere te vind om uiteindelik wanvoeding te verminder. Die groep wil ook verbruikersgedrag verbeter, wat menslike produktiwiteit en welstand verseker.

“Om dié probleme die hoof te bied, verg innoverende benaderings tot navorsing. Skeppende maniere om wetenskaplike bevindinge aan sowel beleidbepalers as plaaslike gemeenskappe oor te dra, is broodnodig,” sê Hendriks.

Spanleiers en prominente akademici verbonde aan die instituut sluit proff. Ned Donkin, John Taylor, Ronél Ferreira, Lise Korsten, Johann Kirsten, Hettie Schönvelf en Hendricks in.

30 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.41
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.91
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,801.10
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,932.98
-0.6%
Platinum
1,042.45
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,279
-0.9%
Alle aandele
74,365
-0.9%
Hulpbronne 10
74,136
-2.4%
Industriële 25
91,820
-0.4%
Finansiële 15
15,375
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot