AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Neethlingshof vorm wenkombinasie

Mnr. De Wet Viljoen, wynmaker by die Neethlingshof-landgoed, het onlangs skouers geskuur met die bekende Masterchef Australië-deelnemer, Alvin Quah.

Mnr. De Wet Viljoen, wynmaker by die Neethlingshof-landgoed, het onlangs skouers geskuur met die bekende Masterchef Australia-deelnemer, Alvin Quah.


Viljoen en Quah het by ’n werksessie in Johannesburg aan gaste gewys hoe verskeie Neethlingshof-wyne by Quah se heerlike disse pas. Dié werksessie is in Pick n Pay se Good Food Studio in Johannesburg aangebied.


Viljoen het gaste tussen die kos en wyn deur vermaak met staaltjies oor die Neethlingshof-landgoed en sy wyne terwyl Quah vertel het van sy stryd teen die topchefs wat aan MasterChef Australia deelgeneem het.


Gaste kon onder meer smul aan koningvistartaar wat met die 2011 Neethlingshof Gewürtztraminer gekombineer is, asook die 2010 Neethlingshof Malbec wat saam met smeltsagte rib-biefstuk met Chimichurri-sous voorgesit is.


• Masterchef South Africa word eersdaags in Suid-Afrika aangebied. Sien Huisgenoot, You en Drum vir meer inligting.




Die gaste proe die heerlike kos en wyn. Foto: VERSKAF


5 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.19
+2.0%
Rand - Pond
21.07
+1.2%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,796.59
-0.1%
Silwer
23.06
-0.4%
Palladium
1,908.89
+0.5%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,266
+1.5%
Alle aandele
75,402
+1.5%
Hulpbronne 10
75,100
+1.5%
Industriële 25
92,477
+1.0%
Finansiële 15
15,859
+3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot