AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Nog ingryping by Graan SA

Forensiese ouditeurs kan opnuut by Graan SA ingryp.

Dit is as 'n geskil tussen Graan SA en die Olie- en Proteïensaad-ontwikkelingstrust (Opot) nie bygelê word nie oor trustgeld wat vir ontwikkelende landbou toegeken is.

Dié geskil spruit uit trustgeld wat in 2001 en die eerste semester van 2002 vir kleinboerontwikkeling aan Graan SA oorbetaal is. Volgens mnr. Gerhard Scholtemeijer, voorsitter van die Oliesade-advieskomitee (OAK), is daar nie reg en volgens die vereistes van die trustakte oor die besteding van die geld verslag gedoen nie.

"Die ontwikkeling van kleinboere was heeltemal in lyn met die navorsings- en ontwikkelingsdoelwitte van die trust. Daar was dus geen dispuut oor die doel waarvoor die geld toegeken is nie. Dit is telkens wanneer Graan SA daarvoor aansoek gedoen het, elke jaar daarna tot in 2005 goedgekeur. Die geld is egter na 2002 nie oorbetaal nie in afwagting op die regte verslae van 2001 tot 2005."

Scholtemeijer sê die OAK is al lank met Graan SA in gesprek oor dié kwessie — selfs toe die vorige hoofbestuurder, mnr. Steve Shone, nog in diens by Graan SA was. Hy gee toe dat die hulp van onafhanklike ouditeurs dalk nodig sal wees om te bepaal of die geld reg bestee is en hoeveel geld Graan SA nog toekom.

"Ek voorsien egter nie dat Graan SA enige geld aan die trust sal moet terugbetaal nie, maar die geld wat van 2002 tot 2005 deur die OAK aan Graan SA bewillig is, sal slegs uitbetaal word nadat Graan SA bevredigende verslae verskaf oor die diens gelewer en dit deur die OAK goedgekeur is. Die bestuur van die OAK sal binnekort oor die pad vorentoe besluit," het hy gesê.

Hy sê die verloop en uitslag van die forensiese oudit by Graan SA in opdrag van die Mielietrust is met belangstelling dopgehou, maar dat dienste deur Graan SA tot voordeel van die oliesadebedryf nie eens die helfte van die geld wat aan die Mielietrust terugbetaal moet word, beloop nie.

2 September 2005

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot