Mnr. A.C. Koch se bedanking op 18 Januarie volg op die bedanking van die voorsitter, mnr. Pien Bester, in Desember.
Volgens mnr. Schalk van der Merwe, voorsitter van MKB se direksie wat nou tot ses lede gekrimp het, gaan Koch nie nou vervang word nie. Aangesien daar ander direksielede is wie se termyne teen die einde van die huidige boekjaar verstryk, sal hulle op die jaarvergadering in Julie verkiesing hou.
3 Februarie 2006