AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Nuttige troeteldierboek beskikbaar

’n Opwindende gids vir troeteldiereienaars, Vra die Veearts – die A tot Z van honde en katte, het pas die lig gesien.

’n Opwindende gids vir troeteldiereienaars, Vra die Veearts – die A tot Z van honde en katte, het pas die lig gesien.

Meer as 100 kleurfoto’s asook ’n aantal sketse kenmerk die boek van 144 bladsye wat in ’n nuttige A5-formaat verskyn. Boonop word ’n CD met illustrasies van meer as 130 honde- en meer as 70 katrasse saam met die boek versprei.


Die boek bevat 13 hoofstukke met antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder, maar dit verskaf ook praktiese raad oor hoe om die raad te gebruik – van die oorwegings wat ’n mens in gedagte moet hou by die aanskaf van ’n nuwe troeteldier tot raad oor die vervoer van diere en hoe om die dood van ’n geliefde troeteldier te hanteer.

Dr. Sunelle Strydom het Woensdag (14 Maart 2012) op die ontbytprogram Expresso op SABC 3 verskyn om oor dié boek te praat. Expresso se troetelhond, Bob, het sommer dadelik van haar gehou en die hele onderhoud op haar skoot spandeer. Kyk hier na die onderhoud.




Vra die Veearts – die A tot Z van honde en katte bevat ook ’n tabel wat aandui watter honderasse in die volgende kategorieë val: waghonde, sekuriteitshonde, herdershonde, veewagters, jaghonde, aandryfhonde, trekhonde, veghonde en skoothondjies. Verder dui dié tabel die honde se tipiese eienskappe en optrede aan asook hul moontlike gedragsprobleme aan.


Dié boek is as ’n handelsmerkuitbreiding vir Landbouweekblad en landbou.com saamgestel, met die medewerking van drs. Sunelle Strydom en Faffa Malan. Benewens Strydom en Malan was daar 14 ander skrywers.


Van die onderwerpe wat in die 13 hoofstukke bespreek word, sluit onder meer die volgende in:


• Hoe leer ’n mens klein hondjies goeie huismaniere en om nie te tjank wanneer hulle alleen is nie?


• Die vier basiese bevele wat ’n mens moet gebruik om honde op te lei.

•  Hoe leer honde (insluitend herdershonde en waghonde) en hoe reageer hulle op sekere gebeure?

• Waarom “knie” katte soms met hul voorpote en waarom krap hulle soms meubels?

• Inentings vir honde en katte en hoe gereeld moet hulle deur ’n veearts ondersoek word.

• Wat ’n mens moet weet indien jou troeteldier dalk deur iets of iemand vergiftig word.


Die boek se aanbevole kleinhandelsprys is R216,60 (BTW ingesluit).

Bestellings kan direk by Landbouweekblad geplaas word en die prys wat BTW en posgeld insluit, sal dan R240 wees. Om bestellings te plaas skakel 021 406 4962 of e-pos lbw@media24.com.




13 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot