AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Nuut met voëlkyk? Die gids kan help

Hier is 'n gebruikersvriendelike hulpmiddel om die talle voëlspesies in Suid-Afrika te help identifiseer.

Baie boere ken die voëls wat by hulle op die plaas of in die omgewing voorkom, maar dit raak nogal 'n moeilike storie as 'n mens elders in die land rondry en 'n geveerde wil identifiseer.

Suider-Afrika spog met meer as 900 voëlsoorte en baie keer is hierdie voëls letterlik oor honderde bladsye van voëlgidse versprei. Dit kan dus groot verwarring skep vir iemand wat nie weet waarheen om te blaai nie.

Watter voël is dit? 'n Beginner se gids tot die voëls van Suider-Afrika is juis daarop gemik om 'n kompas te wees vir die onervare voëlkyker. Dit moedig voëlkykers aan om eerder met algemene groepe voëls (gewoonlik is dit families) en die meer alledaagse soorte binne die groep bekend te raak as om spesifieke soorte te onthou. Om sake nog makliker te maak, is die groepe volgens hul habitat- en plantegroeistreke ingedeel. Dit sluit in stedelike gebiede, binnelandse waters, boom- en bosveld, grasveld en droë streke, seekus en riviermondings.

Elke groep of familie word beskryf, gevolg deur verwysings na die bekendste voëls wat in daardie groep voorkom. So word spekvreters en janfrederike se voorkoms oorsigtelik bespreek en daarna word meer aandag gegee aan die gewone janfrederik, die Natal-janfrederik, die gewone bontrokkie en die Heuglinse janfrederik. Duidelike kleurfoto’s en pragtige sketse van die voëls maak dit maklik om opvallende kenmerke van die voëls uit te ken. Illustrasies van minder algemene janfrederike word ook getoon.

Identifiseringstoets
Die sespunt-identifiseringstoets, 'n nuttige metode wat gevolg word om voëls te identifiseer, word ook vir nuweling-voëlkykers verduidelik. Kyk na die grootte, snawel, pote, veredrag en merktekens, habitat en aktiwiteit van die voël wat jy bestudeer om te bepaal in watter groep dit hoort. Vergelyk dit dan met die verskillende spesies in die groep. En 'n laaste toets? Kyk of die voël in die regte gebied voorkom.

Nog 'n handige hulpmiddel in die boek is die woordelys wat tegniese en soms vreemde terme verklaar wat dikwels gebruik word om voëls te beskryf.

So kan enigiemand – met die kleinste tuintjie of toegang tot 'n stuk ongerepte natuur – vinnig en maklik vertroud raak met die voëls in sy omgewing sonder om oorweldig te voel. Meer ervare voëlkykers sal die gids dalk te vaag vind, maar dit is 'n lekker wegspringplek vir amateurs.

Die skrywer, Kenneth Newman, is 'n bekende skilder en ornitoloog. Byna 'n miljoen van sy boeke is al internasionaal verkoop. Hy was voorheen ook al president van Suid-Afrika se ornitologiese vereniging.

* Drie Landbou.com-lesers kan elkeen 'n kopie van Watter voël is dit? 'n Beginner se gids tot die voëls van Suider-Afrika wen. Al wat jy moet doen, is om 'n maklike vraag te beantwoord. Hoeveel voëlspesies is in Suider-Afrika? E-pos jou antwoord, saam met jou naam en posadres, na lbotha@landbou.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot