AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe Hilux Raider Black baie spoggerig

Toyota noem sy nuwe spesiale èn beperkte Hilux-model die Raider Black.

Toyota tooi sy immergroen beste verkoper hier en daar met onder meer subtiele glansswartafwerking en stel die Raider Black bekend.

Toyota is ’n ou kalant waar dit kom by spesiale modelle - dis nou daardie wat makliker raakgesien word tussen die meer gewone weergawes in die koöperasie se parkeerterrein. Dink gerus terug aan die Dakar, die Legend 35, -40 en -45 en die Heritage.

Dit is slegs die Hilux-vlagskipmodel 2.8 GD-6 Raider-dubbelkajuit met die kleure Glacier White, Chromium Silver en Graphite Grey, wat as basis vir die nuwe Raider Black dien. Die Raider Black se opvallendste onderskeidende elemente is die glansswartafwerking vir die sierrooster, dele van die voorbuffer en die dak.

Die wielbooguitbousels, deurhandvatsels en buite-truspieëls het dieselfde kleurafwerking as die bakwerk. Die nuwe 18 duim-allooiwielvellings het ’n driespeekontwerp en ’n swart rolstaaf en bakseiltjie rond die prentjie buite af.

Binne-in die kajuit het die swart leerafwerking nou netjiese sigbare silwer naaldwerk. Die bestuurder se sitplek is elektries verstelbaar en ’n klompie koolstofveselpanele verhoog die kontras. Die res van die geriefskenmerke asook die aktiewe en passiewe veiligheidseienskappe is maar eie aan die Raider se standaardtoerusting.

Dit is dalk net ook belangrik om weer vinnig na die enjin se werkverrigting te kyk: die GD-inlynviersilinder-dieselenjin verplaas 2 755 kubieke sentimeter en lewer 130 kW drywing en 420 Nm se wringkrag wat vanaf 1 600 tot 2 400 r/min beskikbaar is.

Kopers kan kies tussen ’n sesgang-handratkas of ’n sesgang outotmatiese ratkas. Terloops, vir die weergawe met die outomatiese ratkas is daar ’n wringkragstuwing van tot 250 Nm tussen 1 600 en 2 400 r/min beskikbaar! Die pryse van die nuwe Hilux Raider Black strek van R521 100 tot R604 300 (BTW ingesluit).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot