AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe Honda CR-V stof sy voorganger uit

Die nuwe Honda CR-V-sportnutsvoertuig (SNV) is die spoggerigste stoftrapper nóg uit dié vervaardiger se stal en kan selfs teen stedelike snelhede vanself rem om ‘n moontlike botsing te voorkom.

Op die oog af lyk die nuwe CR-V nie meer waffers anders as sy voorganger nie maar tog is die asafstand effe verleng en daarby baat die binne-afmetings en geriefsvlakke uiteraard verbeter.

Honda het al meer as nege miljoen CR-V’s in 150 lande wêreldwyd verkoop en die vorige geslag is nie om dowe neute as die wêreld se beste sportnutsvoertuig-verkoper bekroon nie. En, sê Honda, hierdie nuwe vyfde geslag bou voort op dié trotse tradisie...

Die binneruim met sy digitale instrumente en raakskerm is so modern as wat kan kom. Honda voer die aktiewe en passiewe veiligheidseienskappe van die CR-V met hierdie nuweling nóg 'n stappie verder.

Behalwe vir veiligheidseienskappe soos onder meer die baanverlaatgonser spog die nuweling nou ook met 'n selfstopfunksie wat teen stadsnelhede voorkom dat die voertuig teen 'n voetganger of 'n ander voertuig sal bots.

LEES OOK: Fiat verras met viertrek-stoftrapper

Vuurkrag

Wat aandrywing betref, is daar twee enjins beskikbaar, naamlik 'n turbo-aangejaagde 1.5 liter (140kW/240Nm) en 'n normaal-geaspireerde 2.0 liter (113kW/189Nm). Albei lewer drywing primêr aan die voorwiele deur 'n CVT-palwissel outomatiese ratkas. Vir die viertrekmodelle word die krag eenvoudig vir beter vastrap dan ook na die agterwiele verplaas.

Die nuwe CR-V is 'n beskaafde en gesofistikeerde stoftrapper met pryse wat strek van R422 900 vir die CR-V 2.0 Comfort tot die CR-V 1.5T Exclusive se R626 900 (BTW ingesluit).

Dit sluit 'n 5 jaar/200 000 km waarborg en 'n diensplan vir 5 jaar/90 000 km in. Honda bied ook 'n AA-gerugsteunde padbystandsdiens vir 3 jaar. Die diensintervalle is 15 000 km vir die 2.0 liter terwyl die 1.5 liter turbo-weergawes elke 10 000 km versien moet word.

LEES OOK: Nuwe Hilux Raider Black baie spoggerig

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.03
+0.2%
Rand - Euro
19.34
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
984.08
+0.3%
Palladium
1,495.50
+1.2%
Goud
1,981.02
+0.0%
Silwer
23.93
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,575
-0.7%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,578
-1.4%
Industriële 25
102,914
-0.3%
Finansiële 15
15,495
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot