AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Nuwe kompetisie vir wyn

‘n Nuwe kompetisie, wat daarop gemik is om ‘n kenmerkende Kaapse versnit wyn te ontwikkel, is deur Absa en die Pinotage-vereniging bekend gestel.

‘n Nuwe kompetisie, die Absa Perold Kaapse Versnit-kompetisie, is op Stellenbosch deur Absa AgriBesigheid en die Pinotage-vereniging bekend gestel.


Die kompetisie is daarop gemik om ‘n kenmerkende styl vir die samestelling van ‘n ware Kaapse versnitwyn te ontwikkel.


Mnr. De Wet Viljoen, lid van die vereniging en die reëlingskomitee van die Absa Top 10 Pinotage-kompetisie, sê ‘n belangrike vereiste van die kompetisie is dat die versnitwyn nie minder as 30% of meer as 70% Pinotage moet bevat nie. Die vereniging beskou Pinotage, wat ‘n unieke Suid-Afrikaanse kultivar is, as ‘n belangrike hoeksteen van die kompetisie.


Die handelsmerk ‘Perold’

KWV, die maatskappy waar prof. Abraham Perold hoof-wynkundige was toe hy Pinotage ontwikkel het, en aan wie die Abraham Perold-handelsmerk behoort, het die regte om die naam te gebruik aan die vereniging toegestaan. Dit mag egter net gebruik word vir dié kompetisie.


“Die Kaapse Versnit-kompetisie moes lankal oorweeg geword het. Daar is wyd gedebateer oor wat ‘n Kaapse versnitwyn eintlik moet bevat. Vandag stel ons die maatstaf deur te spesifiseer dat Pinotage deel moet vorm van die versnit en ons stipuleer ook ‘n minimum en maksimum persentasie,” sê mnr. Beyers Truter, voorsitter van die vereniging.


Volgens Viljoen moet ‘n minimum van 900 liter of 1 200 bottels van die wyne wat ingeskryf, geproduseer word. Die wenner sal deur ‘n wynproe gekies en die beoordeling sal deur die Absa Top 10 Pinotage-komitee behartig word.


Die eerste toekennings in die kompetisie sal in 2011 gemaak word, en die wenner sal ‘n trofee en kontantprys ontvang. Die reëls vir die kompetisie sal van 30 September op die vereniging se webtuiste, www.pinotage.co.za, beskikbaar wees. 


26 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot