AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10008,8
-107,20
CORN
20 Mrt
-
4475,8
-25,20
SOYA
20 Mrt
-
8500
-108,00
SUNS
20 Mrt
-
9410
-228,00
WEAT
20 Mrt
-
6585
-54,00
WMAZ
20 Mrt
-
4151
-2,00
YMAZ
20 Mrt
-
4190,8
-10,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Nuwe Peugeot 3008 kan voor vat

Peugeot sê sy nuwe 3008-stoftrapper is tegnologies die mees gevorderde voertuig nóg in sy reeks.

Die Peugeot 3008-sportnutsvoertuig (SNV) gaan beslis sy skouers breed maak in die plaaslike C-segment vir SNV’e. Terwyl voertuigverkope oor die algemeen harde bene kou, groei die SNV-aanbod byna daagliks en die 3008 is die jongste toevoeging.

Dit is ook die heel eerste model wat met dié Franse vervaardiger se sogenaamde i-Cockpit spog. Die nuweling bied méér binneruimte ondanks sy kompakte buite-afmetings, klasleier-tegnologie èn die voorste veiligheidskenmerke - alles netjies verpak in ’n ligter en meer beweeglike voertuig met boonop nog beter brandstofekonomie as ’n bonus.

Dié voertuig se bestuurderservaring weerspieël volgens Peugeot die goed gebalanseerde verhoudings van die bakwerkontwerp. Met die doeltreffende enjins en hoë vlak van tegniese toerusting gaan die 3008 beslis die ander rolspelers in die C-segment (SNV) laat wakker lê. Die bakwerklengte van 4,45m maak die 3008 ’n mediumgrootte SNV.

Meer ruimte, maar ligter

Die jongste weergawe het ’n langer asafstand as sy voorganger wat méér binneruimte èn groter kajuitgerief beteken. Die bagasieruimte (onder die deksel) hou 520l wat 90l méér is as in die geval van die vorige model. Met die bagsiedeksel uit die pad uit en die agterste sitplekke platgeslaan, is daar ’n baie bruikbare 1 670l pakplek wat wag. Maar, die beste nuus is dat ongeag die talle verbeteringe met ’n groter binne- èn bagasieruimte weeg die nuweling in teen ’n volle 100kg minder as die vorige model… dus heeltemal gevegsfiks!

Die 3008 word aangedryf deur brandstofdoeltreffende Euro5 petrol- en dieselenjins. Die 1.6l THP lewer drywing van 120kW deur ’n S&S 6-gang outomatiese ratkas (EAT6). Die dieselweergawe, die 2.0l HDi, lewer drywing van 110kW en sal met dieselfde outomatiese ratkas toegerus wees wanneer dit vroeg in 2018 in Suid-Afrika aankom.

Peugeot sien sy nuwe 3008 as ’n volwaardige viertrekvastrapper danksy die “Advanced Grip Control” wat deur ’n draaiknop op die middelkonsole ingeskakel kan word. Daar is altesame vyf verskillende vastrapverstellings, naamlik vir normale gebruik, sneeu, modder, sand èn dan vir die ESP afgeskakel (ESP = elektroniese stabiliteitsprogram).

Die 3008 het ’n ellelange lys van geriefs- en veiligheidseienskappe. Die (huidige) reeks se pryse strek van R399 900 tot R569 900. Dit sluit in ’n drie jaar- of 100 000 km-waarborg, ’n vier jaar- of 60 000 km-diensplan, ’n padbystandsdiens van drie jaar of 100 000 km en teenroeswaarborg vir 12 jaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.60
-1.0%
Rand - Euro
19.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.8%
Platinum
966.86
-0.2%
Palladium
1,390.86
-1.5%
Goud
2,002.07
+0.6%
Silwer
22.66
+0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,145
+0.2%
Alle aandele
72,583
+0.1%
Hulpbronne 10
64,140
+2.0%
Industriële 25
97,471
+0.4%
Finansiële 15
14,707
-2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot