AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nuwe seël 'n hupstoot vir wyn

‘n Nuwe seël wat aandui dat ‘n SA wyn omgewingsvriendelik en volhoubaar vervaardig is kan die bedryf internasionaal baat.

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het ‘n seël, wat verseker dat ‘n wyn omgewingsvriendelik en met volhoubaarheid in gedagte vervaardig is, bekend gestel. Die seël dui ook aan dat plaaswerkers se gesondheid op elke vlak van produksie oorweeg is.


Luidens ‘n berig van Cape Business News is die seël ‘n gedeelde inisiatief van die SA Wyn- en Spiritualieëraad, die skema vir die geïntegreerde produksie van wyn (IPW), die Biodiversiteit- en Wyn-inisiatief (BWI) asook Wyn Suid-Afrika (WOSA).


Volgens die berig dra elke seël ‘n unieke nommer waarvolgens die oorsprong van wyn nagespoor kan word. Dié vrywillige stelsel is beskikbaar vir wynlandgoedere wat akkreditasie van die IPW ontvang het.


Die seël dui aan dat die wyn geproduseer is op ‘n wynlandgoed wat voldoen aan die IPW se standaarde op plaas- en keldervlak. Die standaarde dek die bestuur van plaagbeheer, die gesondheid van werkers op alle produksievlakke, die behoud van die omgewing en die beperking van kweekhuisgasvrystelling.

Lees ook:

Unieke wynindeks geloods


Internasionale voordele

Me. Sue Birch, besturende direkteur van WOSA, sê die seël sal na verwagting die plaaslike wynbedryf ‘n verdere hupstoot gee op internasionale markte.


“Hoewel ander lande soortgelyke inisiatiewe op ‘n beperkte skaal bekend gestel het, is Suid-Afrika tans die enigste land wat die konsep in ons totale bedryf kan toepas. Die kredietwaardigheid van die seël berus op die feit dat elke fase van die wynmaakproses en die voorsieningsketting daarvolgens nagegaan kan word,”  verduidelik Birch.


Volgens haar sal onafhanklike ouditeurs gereeld op alle vlakke ondersoek instel om vas te stel of seëlhouers deurgaans aan die bepaalde standaarde voldoen. 


Mees winsgewende uitvoerproduk 

Luidens ‘n berig van die Business Report is wyn Suid-Afrika se mees winsgewende uitvoerproduk en verdien jaarliks sowat R6,2 miljard. Die bedryf hoop dié seël sal wyn nog meer winsgewend maak.


Mnr. Thys Loubser, hoof uitvoerende beampte van KWV, dink die seël sal kommer rondom die omgewingsvriendelikheid van wynproduksie en kwessies rondom werkers ook aanspreek.  “Dit sal help om ou spoke (oor die behandeling van plaaswerkers) ter ruste te lê.”


14 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot