AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nuwe skou op Stellenbosch

’n Splinternuwe landbouskou, die AgriWorks Landbou-ekspo, word van 11 tot 13 November in Stellenbosch gehou.

’n Splinternuwe landbouskou, die AgriWorks Landbou-ekspo, word van 11 tot 13 November in Stellenbosch gehou.


Die nuwe ekspo sal op die Van der Stel-sportterrein in die Eikestad gehou word.


Mnr. Chris de Klerk van Cadec Media, Somerset-Wes, sê navorsing het getoon dat daar wel ’n sterk behoefte bestaan vir ’n landbou-ekspo in die Boland, veral in die omgewing van Stellenbosch.


Dit fokus op boerdery, landbouprodukte en -navorsing en is oop vir alle landbousektore en -gewasse. Sterk klem word egter op wingerd en sagtevrugte gelê. Sowat 120  sakeondernemings sal hul produkte en dienste vertoon.


Die ekspo sal ook saketoeriste na Stellenbosch lok. Heelwat groot belanghebbendes in die landbou het reeds te kenne gegee dat hulle hul produkte en werktuie daar gaan vertoon.


Benewens uitstallings, sluit die program ook heelwat bedrywighede en werksessies in, waaronder lesings, demonstrasies en wynproeë. Op die Saterdag word ’n spesiale program vir kinders asook vroue aangebied. Groot pryse is te wen vir besoekers en deelnemers aan verskeie kompetisies.


De Klerk sê besprekings vir stalletjies het pas geopen en uitstallers moet so gou moontlik hul stalletjies bespreek om die beste posisie te verseker.


Cadek Media kan by 086 122 2335 gebel word, of besoek die webwerf www.agriworks.co.za. Besprekings vir die plaaswerkerprogramme en wynproeë is noodsaaklik.


14 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot