AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Nuwe terrein vir SA Kaasfees

Die Suid-Afrikaanse Kaasfees gaan sy tiende bestaansjaar vanjaar op ‘n nuwe en groter terrein vier.

Die Suid-Afrikaanse Kaasfees gaan sy tiende bestaansjaar vanjaar op ‘n nuwe en groter terrein vier.


Volgens die organiseerders is die terrein by Sandringham groter as dié by Bien Donné naby Franschhoek (waar die fees vir jare gehou is), derhalwe kan meer uitstallers gehuisves word.


“Dit is ook Agri Ekspo se eie plaas, wat organisasie vergemaklik,” verduidelik me. Yolandi De Wet, verteenwoordiger van Marlene Truter Communications, wat die bemarking van die fees behartig. 2011 se Kaasfees vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei.


Sandringham

Luidens ‘n verklaring is Sandringham naby Stellenbosch langs die N1, halfpad tussen Kaapstad en die Paarl, geleë. Na verwagting sal die groot terrein en verruklike uitsigte besoekers ‘n heerlike karnaval-ervaring bied met talle uitbreidings van idees wat deur vorige feeste geïnspireer is.


Die fees is daarvoor bekend dat dit kosliefhebbers, produsente, boetiekprodukte en verskeie koskampioene byeenbring om hulle passie vir kaas te deel.


Besoekers gaan aan die grootste versameling kase op een terrein bekendgestel word, terwyl hulle ook deur verskeie bekendes - wat verskillende disse met kaas aanmekaar slaan – vermaak gaan word.


Meanderroete

Belangstellendes kan ook die Meanderroete besoek, waar koeie, skape, en bokke  - asook die proses van kaasmaak vanaf die melk van die dier tot by die eindproduk – besigtig kan word. Vars melk en ander produkte sal ook by die aardse plaasmark te koop wees.


Die toegangskoste bly vanjaar dieselfde, en kaartjies is by Computicket en Checkers te koop. Koste beloop R110 per kaartjie vir Saterdag en Sondag. Vrydag en Maandag se kaartjies kos R90, terwyl senior burgers R70 betaal. Kinders wat 12 jaar of jonger is se toegang is gratis. Die feesure is daagliks van 10:00 tot 18:00, en die laaste dag sluit die hekke teen 17:00.


8 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot