AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nuwe versekeringsmakelary spel betroubaarheid uit

’n Goed gevestigde, onafhanklike versekeringsmakelaar in die Noordwes, Vrystaat en Noord-Kaap, Univision Financial Services, het sopas ? nuwe besigheidsidentiteit aangeneem.

Promosie-artikel:
CertiSure, wat afgelei is van die Latynse term vir betroubaarheid, is op 4 Julie vanjaar amptelik bekend gestel.

? Eerste suksesvolle jaar het verloop na die geskiedkundige samevoeging van Senwes en NWK se versekeringsmakelaars in Mei 2012. Dit het die weg gebaan vir die herposisionering van die makelaar onder ? nuwe handelsnaam ter ondersteuning van ? strategie vir toekomstige groei wat nie geografies gebonde is nie.

CertiSure bedien landbouprodusente asook kommersiële en persoonlike kliënte met korttermynversekering, oesversekering, finansiële beplanning, kredietlewensversekering, mediese fondse en begrafnispolisse. Die voordeel van gevestigde infrastruktuur, inhuis-spesialiskundigheid op verskeie vlakke, toegang tot ? groter reeks produkte en onderskrywing deur gevestigde name in die bedryf, verseker gemoedsrus aan kliënte.

Die simboliek agter die nuwe handelsnaam – naamlik dat kliënte die gerusstelling kan hê van ? betroubare en gevestigde verskaffer van versekeringsprodukte – is sigbaar in die ontwerp. Die eenkleurige letterwerk word aangevul deur ? swierige, rooikleurige “S”, wat die kollig plaas op sekerheid, maar ook op die besigheid se innovasie en toewyding aan pasgemaakte produkte vir unieke behoeftes.

Vir die man op straat spreek die logo van ? geloofwaardige en gevestigde onderneming waarop hy/sy kan staatmaak. Wat die landbouprodusent of sakeman betref, bied dit die ondersteuning van ? diensvennoot met ? konstante reputasie van betroubaarheid.

“Die eienskappe wat ek en my span aan die CertiSure handelsnaam koppel, is betroubaarheid, geloofwaardigheid, persoonlike diens en kundigheid en ons mikpunt is om hierdie ervaring deurlopend aan elke kliënt te bied. Ons wil kliënte trots maak op hul verbintenis met CertiSure,” het Daan Hugo, besturende direkteur, gesê.

CertiSure – ? gemagtigde finansiële diensverskaffer – se hoofkantoor is in Klerksdorp geleë, met kantore en verteenwoordiging regdeur Noordwes, Vrystaat en die Noord-Kaap.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot