AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Nuwe voëlvoer-fabriek

AnimalZone naby Stellenbosch spits hom op die vervaardiging van verskeie soorte troeteldierkos toe en het onlangs 'n splinternuwe fabriek opgerig.

AnimalZone naby Stellenbosch spits hom op die vervaardiging van troeteldierkos toe en verskaf veeartsenykundige dienste en produkte vir voëls by sy voëlkliniek by Klapmuts.

Kyk hier na 'n videogreep van dié nuwe aanleg.

Dié maatskappy glo dat ervaring en wetenskap die grondslag van die ontwikkeling van gesonde en smaaklike troeteldierkos is en het onlangs 'n splinternuwe fabriek opgerig.

Dié fabriek bestaan uit ou verskepingshouers. Die doeltreffende gebruik van energie speel 'n belangrike rol in die vervaardigingsproses. Die voedselprodukte, genaamd Petline, word met die hulp van swaartekrag verpak om energieverbruik te beperk. Die kos word uit natuurlike produkte vervaardig. Hulle gebruik 'n "koue" proses om te verseker dat die voedingswaarde van die kos se bestanddele behou word en nie deur hitte vernietig word nie.

AnimalZone ontwikkel ook nuwe soorte troeteldierkos en doen self die navorsing wat daarmee gepaardgaan. Die maatskappy se Petline-reeks is gebore uit 'n behoefte aan toeganklike, gebalanseerde en bekostigbare troeteldierkos. Dit word heeltyd verbeter en verfyn.

Diegene met vrae oor voëlgesondheid en -kos kan 'n e-pos na webred@landbou.com stuur wat deur dr. Deon de Beer van AnimalZone se kliniek beantwoord sal word.

7 April 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
-0.4%
Rand - Pond
21.01
-0.5%
Rand - Euro
18.75
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,016.21
-0.9%
Palladium
1,676.66
+0.4%
Goud
1,916.25
+0.2%
Silwer
23.47
+0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,956
+0.4%
Alle aandele
80,116
+0.4%
Hulpbronne 10
75,075
+0.5%
Industriële 25
103,291
+0.7%
Finansiële 15
16,525
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot