AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

NW: Regering, landbou vergader

Gereelde vergaderings gaan voortaan met boere gehou word om plaaskwessies en landelike veiligheid te bespreek, sê die provinsiale regering in Noordwes.

Die provinsiale regering in Noordwes en landbou-organisasies in dié provinsie het ooreengekom om maandeliks te vergader om kwessies, soos geweld, wat landelike gemeenskappe raak, te bespreek.

Luidens ‘n verklaring van die provinsiale regering het Premier Maureen Modiselle, mnr. Boitumelo Tshwene, LUR vir landbou, omgewingsake, landelike en omgewingsontwikkeling, mnr. Mahlakeng Mahlakeng, LUR vir vervoer, paaie en openbare werke, en mnr. Howard Yawa, LUR vir openbare veiligheid, aan die vergadering deelgeneem.


Die stand van die provinsie se paaie, landelike veiligheid en verhoudings tussen boere en plaaswerkers was op die agenda. Verteenwoordigers van Agri Noordwes het ook aan die vergadering deelgeneem. 

Lees ook:

LUR in Noordwes wil bande bou


Verbind tot samewerking

Volgens die verklaring het mnr. Boeta du Toit, voorsitter van Agri NW, dié organisasie verbind tot samewerking en ondersteuning aan alle inisiatiewe deur die regering rakende die landbou en landelike ontwikkeling.


In reaksie op die bekommernisse wat tydens die vergadering ter tafel gelê is, het Modiselle belowe dat die staat met boere, die Polisie en ander rolspelers in die provinsie sal saamwerk om veiligheid te verbeter. Sy het haar ook verbind tot die verbetering van padinfrastruktuur.


Meesterplan vir die landbou

Tshwene het op sy beurt aangekondig dat hy in Mei vanjaar die provinsiale meesterplan vier die landbou bekend gaan stel, en hy het landelike gemeenskappe se ondersteuning vir dié plan gevra.


26 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot