AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Oes gewasse betyds vir beste kuilvoer

Kuilvoer word al vir eeue gemaak, maar is steeds soms ’n uitdaging.

’n Gewas moet op die regte tyd en in die optimale groeistadium geoes word om die beste resultate vir diereproduksie te verseker, het prof. Robin Meeske, spesialiswetenskaplike van die Wes­Kaapse departement van landbou se Outeniqua­-proefplaas op George, op die jaarkongres van die Herkouerveterinêre-vereniging van Suid-¬Afrika (RuVasa) op Polokwane gesê.

Kuilvoer word al vir eeue gemaak, maar boere maak nog steeds foute wat die kuilvoer se gehalte benadeel en dus nie die maksimum vleis­ of melkproduksie per hektaar verseker nie.

Kuilvoer wat goed bewaar word, kan vir baie jare opgeberg word, mits lug of water die dit nie binnedring nie. Gevolglik moet die kuilvoer deeglik gekompakteer en met ’n plastiekstrook verseël word om water en lug uit te hou. Dit is raadsaam om die plastiekstrook teen die son te beskerm as die kuilvoer vir langer as ’n jaar opgeberg moet word. ’n Laag grond sal voldoende wees.

Hy het gesê indien vog onder by die kuilvoerbunker uitvloei, is die persentasie droë materiaal (DM) minder as 25%. ’n Maklike toets is om ’n handvol kuilvoer hard te druk. As daar vog uitkom, is die DM te min en sal verrotting intree. Die DM moet 30% tot 35% wees, wat inkuiling op die regte groeistadium van die gewas, byvoorbeeld mielies, noodsaaklik maak.

’n Duimreël is wanneer die onderste blare aan die plant begin droog word en die pitte in 50% tot 75% melkstadium is. Kleingraan soos hawer moet in die sagtedeegstadium geoes word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+1.0%
Rand - Pond
22.32
+0.5%
Rand - Euro
19.73
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
987.23
+0.2%
Palladium
1,436.05
-0.5%
Goud
1,981.83
+0.6%
Silwer
23.11
+0.6%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,994
+0.3%
Alle aandele
75,513
+0.4%
Hulpbronne 10
65,112
-1.0%
Industriële 25
102,548
+0.8%
Finansiële 15
15,399
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot