AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Olyfolie: Gehalte in SA skok

Net 27% van die olyfolie op Suid-Afrikaanse winkelrakke voldoen aan die internasionale olyfbedryf se standaarde.

Net 27% van die olyfolie op Suid-Afrikaanse winkelrakke voldoen aan die internasionale olyfbedryf se standaarde.


Mnr. Andries Rabie, voorsitter van SA Olive, sê dié organisasie het monsters van 30  verskillende olyfolies (ses plaaslik en 24 ingevoer) in Australië laat toets. Die resultate was skokkend.


“Ons doen drie toetse: ’n Chemiese ontleding, organoleptiese toetse en ’n toets vir varsheid om vermenging met verwerkte olies te bepaal. Sleg 27% van die olies het die drie toetse geslaag. ” Ses van die olies was met bedrieglike middels (soos verwerkte of gegeurde olies) gemeng.


“Net 20% van die ingevoerde olyfolies wat onder ’n ekstra suiwer-etiket gebottel was, was in der waarheid ekstra suiwer. Altesame 85% van die Suid-Afrikaanse olie was wel ekstra suiwer.”


Die studie is soortgelyk aan studies wat onlangs in Australië en Amerika gedoen is. In Amerika is bevind 70% van die olyfolies is nie ekstra suiwer nie − anders as wat op die etikette beweer word.


Hoewel SA Olive gehoop het die toetse sal plaaslike verbruikers se oë oor goedkoop invoer laat oopgaan, het hulle nie verwag dat Suid-Afrikaanse olies só sleg daar sal uitsien nie. “Hierdie olies was almal ekstra suiwer tydens bottelering, maar oksidasie kon tydens swak opbergingspraktyke plaasvind of die vervaldatum het verstryk. Dit is nie ’n fundamentele probleem nie, maar wys dat produsente beter stelsels moet kry om te verseker dat olies altyd topgehalte op die winkelrakke is.”


SA Olive is reeds met dié produsente in gesprek om risiko’s uit te wys. Volgens Rabie is swak, ingevoerde olyfolie een van die grootste probleme vir die plaaslike bedryf. Die  plaaslike bedryf voorsien net in sowat 25% van Suid-Afrika se vraag.


Talle van die olies wat verwerkers en winkelgroepe van oorsee af koop, word egter met verwerkte olies gemeng en teen lae pryse aangebied. Rabie sê die aanvaarde prys vir die laagste graad olyfolie is R35 tot R40 per liter, terwyl oorsese verkopers R18 tot R20 per liter aanvaar.


9 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot