AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Ooreenkoms oor wild in Wes-Kaap

Wildboere in die Wes-Kaap sal voortaan meer inheemse spesies in dié provinsie kan vestig nadat ‘n ooreenkoms tussen die WRSA en Cape Nature bereik is.

Wildboere in die Wes-Kaap sal voortaan meer inheemse spesies in dié provinsie kan vestig nadat ‘n ooreenkoms tussen Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) en CapeNature bereik is.


Luidens ‘n mediaverklaring het onderhandelinge in dié verband reeds in 2003 begin, en is die ooreenkoms op 14 Julie bereik.


WRSA sê dít is die eerste provinsiale ooreenkoms rakende wildboerdery met plaaslike wildspesies in die Wes-Kaap. Gemsbokke, waterbokke, rooi hartbeeste en ander spesies mag nou wettig in die provinsie gevestig word.


Finale besluite moet nog geneem word oor die hervestiging van rooibokke, njalas, blouwildebeeste en die tsessebe.


Mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaap se minister van landbou, en mnr. Anton Bredell, die provinsie se minister van plaaslike owerhede en omgewingsake, het die betrokke partye vroeër vanjaar leiding gegee en aangemoedig om ‘n skikking te bereik.


‘n Hupstoot vir groen ekonomie

Die ooreenkoms word beskryf as ‘n hupstoot vir die bevordering van die beginsel van ‘n groen ekonomie wat WRSA voorstaan en wat reeds op nasionale vlak aanvaar is. Volgens dié beginsel kan marginale landbougrond beter benut word vir die bevordering van biodiversiteit en habitatbewaring, lae vrystelling van koolsuurgas, voedselproduksie en beter werkskepping.


Onderhandelinge tussen CapeNature en WRSA sal op 16 Augustus in George voortgaan. Die twee provinsiale landbouministers sal ook hierby betrek word.


19 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.26
+0.4%
Rand - Euro
18.32
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,767.69
-1.7%
Silwer
22.21
-4.1%
Palladium
1,875.98
-1.3%
Platinum
999.37
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot