AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Opname van inheemse rasse

Watter inheemse veerasse kom in Noordwes voor? ‘n Opname hieroor sal in die eerste week van Maart gemaak word.

‘n Opname van inheemse veerasse wat in Noordwes voorkom sal in die eerste week van Maart deur twee regeringsdepartemente en die Landbounavorsingsraad (LNR) gedoen word. Luidens ‘n verklaring van Noordwes se departement van landbou, omgewingsake en landelike ontwikkeling, sal die opname spesifiek in die landelike gebiede van die provinsie gedoen word.


Meer as 1 000 veeboere sal na verwagting aan die opname deelneem. Die doel met die opname is om te bepaal hoeveel inheemse veerasse in die provinsie voorkom en hoe hulle voortbestaan verseker kan word.


Fokus op basiese inligting

 “Vrae sal fokus op alle vee wat op plase aangehou word - van beeste, skape en bokke tot varke. Met behulp van dié inligting sal ons die aantal diere kan bepaal, asook die karaktertrekke waarvolgens die diere ten opsigte van rasse is afdelings geplaas kan word. Met die opname sal ons ook kan vasstel tot watter mate inheemse rasse in die provinsie voorkom,” sê dr. Chris Brouwer, provinsiale koördineerder van die opname. 


Die opname is ‘n wêreldwye inisiatief van die Verenigde Nasies se Voedsel en Landbou-organisasie, en dit word deur die Suider-Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap ondersteun.


LUR vra boere se samewerking

Intussen vra mnr. Boitemelo Tshwene, LUR vir die provinsiale landboudepartement, boere se ondersteuning met die opname. Hy vra opkomende en kommersiële boere om hulself vir onderhoude beskikbaar te stel sodat ‘n akkurate opname gedoen kan word.


“Die inligting sal vir toekomstige beplanning in diereproduksie gebruik word, asook vir die bewaring van inheemse rasse – nie net vir sentimentele redes nie, maar ook weens ekonomiese lewensvatbaarheid,” verduidelik Tshwene.


Volgens Tshwene sal die opname die nasionale situasie rakende inheemse rasse kan omskryf, asook  hoe dit deel uitmaak van Suider-Afrika. Hy sê aangesien inheemse rasse teen ‘n gevaarlike pas verlore raak, kan ontwikkelende lande die voortbestaan van dié rasse help verseker deur die nodige boerderystelselstoe te pas.


Limpopo en Gauteng het reeds aan die opname deelgeneem.


26 Februarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.15
+0.9%
Rand - Euro
18.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,794.60
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,909.89
+0.5%
Platinum
1,024.00
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,190
+1.4%
Alle aandele
75,358
+1.4%
Hulpbronne 10
75,205
+1.6%
Industriële 25
92,363
+0.8%
Finansiële 15
15,814
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot