AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Pampoene vat voor in Maart

Maart blyk die maand van die pampoene te wees met ‘n pampoen-kampioenskap en -fees wat plaasvind.

Maart blyk die maand van die pampoene te wees met ‘n pampoen-kampioenskap en -fees wat plaasvind. 


Luidens ‘n verklaring gaan 22 pampoenentoesiaste op 5 Maart aan die Shoprite Checkers Groot Pampoenkompetisie in Brackenfell deelneem. Freshmark, die winkelgroep se groente en vrugte aankooparm, bied jaarliks die kompetisie aan vir pampeonboere om hul staal te wys met die kweek van groot pampoene.


In 2008 het Drikus Kleinhans van Sasolburg die titel as Shoprite Checkers Groot Pampoenkampioen asook die huidige Suid-Afrikaanse Groot Pampoenrekord – soos erken deur die International Pumpkin Growers Association - verower met ‘n massiewe 379,5 kg pampoen.


Kompetisie se formaat

Pampoene van enige saad kan vir die kompetisie ingeskryf word. Die pampoene sal op die dag by die Fairbridge Winkelsentrum ingeweeg en die wenner aangewys word. Freshmark het verlede jaar saad wat nie geneties gemodifiseer is nie, aan 57 pampoengroeiers verskaf om vir die kompetisie in te skryf.


Die algehele wenner stap met prysgeld van R10 000 weg, terwyl die tweede en derde pryse R5 000 en R2 000 is.


‘n Fees

Intussen vind die Goliat van Gat Pampoenfees op 26 Maart by die Pionier Museum plaas. Dit word deur die Cullinan-boerevereniging in samewerking met die TLU SA, Radio Pretoria en die museum aangebied ten bare van die organisasie, Volkshulp 2000.


Wenners sal vir verskeie afdelings aangewys word, waaronder die grootste, lelikste en mees oorspronklike pampoene. ‘n Pampoenpitspoeg en -kerf kompetisie maak ook deel van die dag uit.


Die fees poog om bewustheid vir boere en die landbou te skep, deurdat die pampoenkwekwers leer hoe dinge op ‘n plaas werk  - waar die weer, plae en peste ‘n invloed op die verbouiingsprosesse en oeste het. 


25 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot