AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Planne met kommunale vee

Die waarde van ontluikende boere in KwaZulu-Natal se beeste by die plaashek kan drasties verhoog as die provinsie se toekomsplan vir sy landbou slaag.

Die waarde van ontluikende boere in KwaZulu-Natal se beeste by die plaashek kan met sowat R2,5 miljard verhoog as die provinsie se toekomsplan vir sy landbou slaag.


’n Omvattende plan om ontluikende boere vinniger op te hef tot kommersiële boere en daarna ook kommersiële boere te betrek om binne 12 jaar ’n ekonomies gesonde  landbousektor in KwaZulu-Natal gevestig te hê, is pas bekend gestel.


Die ontwikkelingsprogram gaan oor 12 jaar ingestel word. Dit bestaan uit vyf programme om gesondheidsbestuur, vee-identifikasie, weidingsbestuur, teling en seleksie te verbeter, waarde toe te voeg en om toegepaste navorsing en voorligting beskikbaar te stel.


Daarvoor word onder meer groepteelstelsels en teelplase in die vooruitsig gestel. Waterpunte, hanteringsgeriewe, voer-, veilingsgeriewe en slagplase sal ook verbeter, verskaf en opgerig word.


Namate die program vorder en die ontluikende boere nader aan die kommersiële sektor beweeg, sal kommersiële boere ook betrek word. Om die plan met welslae te bestuur, sal talle pligte en verantwoordelikhede deur ’n provinsiale bestuurskomitee afgewentel word na koördineringsliggame in streke. In die proses sal ook nou saamgewerk word met die RPO en die NWKV.


Mnr. Theo van Rooyen, senior bestuurder by die provinsie se departement van landbou, sê vee dra 60% van die plaashekwaarde van die provinsie se landbou by. Meer as 50% van die beeste, 19% van die skape en 74% van die Boerbokke wei in tradisioneel kommunale gebiede.


Net sowat 6,07% van dié vee word bemark, terwyl die ideaal 25% is. Daarby produseer die kommersiële boere gemiddeld net teen sowat 70% van hul potensiaal. Die gemiddelde kalfpersentasie in kommunale gebiede is onder 40%, op kommersiële plase is dit gemiddeld 80% en die mikpunt is 85%.


Sowat die helfte van die kalwers in kommunale gebiede vrek voor hulle gespeen word, nóg 15% ná speentyd en die gemiddelde speengewig is 150kg. Op kommersiële plase vrek sowat 6% van die kalwers en is die gemiddelde speengewig 210kg.


Die mikpunt is dat hoogstens 4% van kalwers behoort te vrek en dat die gemiddelde speengewig 230kg moet wees.


16 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot