AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Plattelandse veeartse ál minder

Ál hoe minder jong veeartse kry koers na die platteland toe, terwyl méér veeartse nodig is, sê die SA Veeartsnykundige vereniging.

Ál hoe minder jong veeartse kry koers na die platteland toe, terwyl méér veeartse nodig is, sê die SA Veeartsnykundige vereniging (SAVA).

Dr. Riaan du Preez, voorsitter, sê in 2005 het hy bereken die gemiddelde ouderdom van veeartse, veral op die platteland, is 55.

“Ons het destyds vasgestel dat die bedryf oor sowat 15 jaar in die moeilikheid gaan wees en groot tekorte gaan bestaan. Intussen het sowat ses jaar verloop, en ons het nie ‘n groot toestroming van veeartse gesien nie,” vertel Du Preez.

Momentum

Dr. Johan van Rooyen, ‘n veearts op Steynsburg, sê die bedryf ervaar ‘n enorme probleem. Hy besit die “kleinste kleindorpie-praktyk”, en werk soms drie dorpe ver om te oorleef. “Die aanmoediging is nie meer daar vir jong veeartse om in die platteland se gaan werk nie. Die liggies van die stad roep.”


Van Rooyen sê wat hom die meeste pla is dat dit blyk of die bedryf op die platteland momentum begin verloor. “Baie van die boere en die ander mense wat nie geredelike toegang tot ‘n veearts het nie, begin van die goed self doen en later aan kan dit beteken dat minder nut vir ‘n veearts bestaan.”

Probleme

Du Preez sê ‘n groot deel van die nuwe veeartse wat universiteit verlaat, verlaat ook die land om in Brittanje of elders te gaan werk. “Jy betaal jou studieskuld soveel vinniger af as jy ponde verdien.”

Nog ‘n bydraende faktor is die feit dat baie veearts studente eerder betrokke wil raak by kleindierpraktyke wat finansieël beter vaar. “Grootdie- praktisyns doen baie intensiewe werk, en die betaling is nie so goed soos die geval is met ‘n kleindierpraktyk nie,” vertel Du Preez.

Hy sê dié probleem is nie eie aan Suid-Afrika nie. “Ek weet beslis die Amerikaanse en Australiaanse veeratsebedrywe ondervind dieselfde probleme, en in Nieu-Seeland is maatreëls reeds ingestel om te sorg dat die veeartsbedryf daar kan voortbestaan.”

Diensjaar

Volgens Du Preez word die diensjaar wat onlangs vir veeartse wat pas klaar studeer het ingestel is, wyd verwelkom. Hy sê dié stap kan die land moontlik help om jong veeartse in Suid-Afrika te hou.


“Dit is ook interessant dat veeartse se kurrikulum nou ook ‘n afdeling het wat fokus op veeartse se rol binne gemeenskappe, en hulle verantwoordelikheid om die platteland te help versorg.”

Baie veeartse op die platteland het al aan die staat aangedui dat hulle bereid is om hulle praktyke vir privaat/openbare venootskappe beskikbaar te stel in ‘n poging om jong veeartse te help oplei. “Baie van hulle wil as mentors optree en vir jong veeartse wys wat gebeur in die platteland,” aldus Du Preez.

12 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot