AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Poging om sederboom te red

Altesaam 240 sederbome is in die Cederberge aangeplant in ‘n poging om dié bedreigde boomspesie te red, sê CapeNature.

Altesaam 240 sederbome is in die Cederberge aangeplant in ‘n poging om dié bedreigde boomspesie te red, sê CapeNature.


Twee sake-ondernemings en vrywilligers het as deel van CapeNature se hervestigingsprojek die Clanwilliam-sederboompies help aanplant.


Luidens ‘n verklaring is CapeNature sedert 2003 in beheer van die projek om dié bedreigde spesie in sy natuurlike omgewing te hervestig en sodoende sy voortbestaan te verseker.


Met behulp van Just Trees en red espresso®, die betrokke ondernemings, is CapeNature van plan om in 2010 sowat 1 000 sederboompies aan te plant.


Dié boomsoort is een van die 630 oorlewende konifeer-spesies in die wêreld, maar dit is op die internasionale lys vir bedreigde spesies geplaas. Volgens die verklaring het ontbossing vir meubelprodukte en telefoonpale tot die afname in dié bome se getalle gelei.


“Die seder groei in fynbos-omgewings, en fynbos brand gewoonlik elke 11 tot 15 jaar af. Die boom is afhanklik van natuurlike saadverspreiding vir voortplanting, maar die bereik eers op 20 jarige ouderdom volwassenheid en gereelde brande benadeel dus dié proses,” verduidelik CapeNature.


Die projek is oorspronklik, tussen 1987 en 2000, deur Wes-Kaap Omgewingsbewaring behartig, en is in 2003 aan CapeNature oorhandig. In die afgelope sewe jaar is sowat 500 bome aangeplant.


Elkeen van die nuut aangeplante bome se koördinate is aangeteken, sodat hul vordering gemonitor kan word. “Ons gaan dalk nie die resultate van ons pogings om die sederboom te red sien nie, maar hopelik sal toekomstige geslagte die kans kry die bergreeks te geniet met sederbome in sig,” sê me. Rika du Plessis, woordvoerder vir CapeNature.


30 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot