AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4580
30,00
SOYA
02 Des
-
10555
137,00
SUNS
02 Des
-
10929
-101,00
WEAT
02 Des
-
6835
-42,00
WMAZ
02 Des
-
5080
-47,00
YMAZ
02 Des
-
4935
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Probleemdiere ‘kan kleinvee uitwis’

Die kleinveebedryf sal in minder as tien jaar uitgewis wees as die probleem van ongediertes nie nou opgelos word nie.

Die kleinveebedryf in die land sal in minder as tien jaar uitgewis wees as nie nou ingegryp word om die probleem van ongediertes op te los nie.

Die bedryf verloor jaarliks sowat ‘n R1 miljard met meestal jakkalse en rooikatte wat baie meer skade as veediefstal aanrig. Ongediertes vreet meer vleis as dit wat Suid-Afrika invoer.

Een van die laaste dokumente wat me. Buyelwa Sonjica, Minister van Omgewingsake, afgeteken het nadat sy die trekpas gekry het, bedreig glo nie net voedselsekuriteit nie, maar kan werkskepping in die platteland tot stilstand dwing. Dié dokument heet die norme en standaarde vir die bestuur van probleemdiere in Suid-Afrika en reguleer hoe boere ongediertes mag beheer.

Mnr. Petrus de Wet, voorsitter van die nasionale probleemdierbeleidskomitee, het by die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye, gepleit dat die goedkeuring van dié dokument gestop moet word. 

Op dowe ore

Selfs die Departement vir Landbou, Visserye en Bosbou het Omgewingsake ingelig dat dié voorgestelde norme en standaarde ‘n groot impak op voedselsekuriteit gaan hê. Hul peidooie het egter ook op dowe ore geval.

De Wet het gesê dat verliese weens ongediertes in 2009 sowat R1,1 miljard beloop het. Vir vanjaar is dit al sowat R1,3 miljard. Dit terwyl boere net sowat elke vyf jaar R1 miljard weens droogte verloor. “Duisende diere verloor hul lewens daagliks vir 500g vleis.”

Hy meen veediefstal is ‘n grap wanneer dit met die verliese weens ongediertes vergelyk word. Ongediertes het in die afgelope 20 jaar só toegeneem dat die situasie nou heeltemal handuit geruk het. Die Karoo Nasionale Park in Beaufort-Wes moet nou springbokke aankoop want die rooikatte en die jakkalse het hulle daar uitgewis.

Kos bedryf miljoene rand

Veediefstal vir klein- en groot diere kos die bedryf sowat R400 miljoen jaarliks. Dit is slegs sowat ‘n derde van die verliese waarvoor ongediertes verantwoordelik is. Sowat 55% van die verliese aan skaap en bokke in die land is weens jakkalse en sowat 30% weens rooikatte.

Die impak oor die afgelope twee dekades was enorm. De Wet, wat ook voorsitter van die NWKV is, het gesê in 1990 was 103 miljoen kilogram wol geproduseer, maar vanjaar is slegs 48 miljoen kilogram wol weens ongediertes en veediefstal geproduseer.

Die angorabok is een van die diere wat baie onder dié roofdiere deurloop Die sybokhaar-bedryf, wat ‘n groot inbringer van buitelandse kapitaal is, het van 10,1 miljoen kilogram in 1990 na 2,6 miljoen kilogram vanjaar geval.

Misnoeë oor norme

Lede van die portefeuljekomitee het hul misnoeë uitgespreek oor die voorgestelde norme en standaarde wat die Departement vir Omgewingsake wil gazette.

“Die kwessie raak voedselsekuriteit en hulle het hul eie norme en standaarde opgestel sonder dat ons daarvan weet,” het mnr. Salam Abram, ANC-LP, gesê.

Mnr. Lulu Johnson, voorsitter van die portefeuljekomitee, het aangedui dat in die belang van voedselsekuriteit die probleem spoedig opgelos moet word en dat Omgewingsake nog voor die resses sy aksies aan die komitee moet kom verduidelik.


4 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
-0.4%
Rand - Pond
21.62
-0.6%
Rand - Euro
18.52
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.00
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,801.06
-0.1%
Silwer
22.76
+0.1%
Palladium
1,927.51
-0.9%
Platinum
1,043.00
-0.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,204
-1.0%
Alle aandele
74,215
-1.1%
Hulpbronne 10
74,620
-1.8%
Industriële 25
91,718
-0.5%
Finansiële 15
15,154
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot