
Die sesde produksieveiling van Alzu Beesfmasters vind Dinsdag, 12 Augustus om 11:00 plaas in die Middelburg-distrik.
Altesaam 40 bulle, 60 dragtige koeie, 60 oop verse en 2 x 50 strooitjies van bul 4x4 04-408 sal te koop wees. Navrae: Leon du Toit 082 388 3323082 388 3323 Pieter Strydom 082 388 3338082 388 3338 www.alzu.co.za
Veiling aangebied deur BKB Van Wyk.