AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Proe Baleia Wines se ‘goue meisie’

Baleia Wines se Inge Chardonnay 2014 – die goue meisie.

Promosie-artikel:

Pionierslandgoed Baleia Wines, geleë naby die dorpie Vermaaklikheid in een van die Suid-Kaap se nuutste wynstreke, het hulself reeds gevestig as ’n wynprodusent om mee rekening te hou. Hul uitmuntende reeks wyne, verbou onderleiding van die Joubert-familie, spreek van pioniers-energie, toewyding en passie en verteenwoordig ook hul hegte familewaardes.

Baleia Wines Inge Chardonnay 2014

Baleia Wines se premium vlagskipwyn, die 2014 Inge Chardonnay versinnebeeld juis die Joubert-familie se familieband en is vernoem na eienaars Jan-Hendrik en Lindi Joubert se dogter, Inge.

Die Chardonnay-wingerd word digby die suidpunt van Afrika verbou en die kusklimaat dra by tot die wyn se unieke karakter. Die area se kalkryke grond, bergwater en koesterende koel seebries gee die wyn ’n sagte mineraliteit gevul met die aromas van ryp tropiese vrugte en gedroogde perskes. Dit word gekomplimenteer deur sagte botterkaramel en toffiegeure met tekens van sitrus in die middel-palaat en ‘n blywende suurlemoen en eikehout nasmaak.

Kos-pasmaats

Dié gematigde klimaat-Chardonnay paar goed saam met ryk sampioen- en hoendergeregte, asook romerige soppe, en is beskikbaar vanaf die kelder of aanlyn teen R180 per bottel.

Toekennings tot dusver

Michelangelo International Wine & Spirit Awards – Gran D’or (Dubbelgoud)

Veritas Toekennings 2015 – Goud

Old Mutual Trophy Wine Show 77/100 – Brons

Wine Style People’s Choice Awards - Goud

Die Naam

Na die bottelering van hul eerste oes op die plaas Dassieklip in 2011, moes dié wyn naamkry en is daar op Baleia Wines besluit. Die naam is geïnspireer deur die Portugese woord vir walvis en sluit aan by Dassieklip se nabyheid aan St. Sebastianbaai – dikwels genoem “Suid-Afrika se walvisbabakamer” gemeet aan die rekordgetalle Suidelike Noorkapper-walvisse wat jaarliks daarheen migreer, asook die uitstekende uitkykpunt wat dit bied om hierdie sagmoedige reuse te bespied.

Die Plaas

Baleia Wines se wingerde is geleë op die plaas Dassieklip. Dié omgewing is spesifiek gekies vir sy kalkryke grond en nabyheid tot die see; die koel seebries wat deurgaans oor die wingerde waai, verlaag die temperatuur en verseker dus dat slegs die beste kwaliteit druiwe geproduseer word.

Hierdie perfekte genootskap tussen grond en see verseker topgehalte en dat elke bottel wyn spreek van toewyding en passie. Hierdie kwaliteite is onlangs erken en vereer deur talle wyntoekennings wat bewys dat Baleia Wines kan kersvashouby Suid-Afrika se bestes.

Die Wyne

Ekstensiewe navorsing en oorweging het daartoe gelei dat die Joubert-familie in 2009 hul eerste blok Pinot Noir, Shiraz en Tempranillo geplant het, kort daarna gevolg deur Sauvignon Blanc en Chardonnay. As een van die eerste wynprodusente in die omgewing, het die landgoed baie waardevolle lesse geleer en vroeg besef dat die spesifieke terroir ideaal is vir die verbouing van Pinot Noir, Chardonnay en Sauvignon Blanc en het dus in 2011 verder uitgebrei deur meer op dié kultivars te fokus.

LaBella Restaurant & Deli

LaBella Restaurant & Deli, geleë langs Baleia Wines se kelder en proelokaal word deur die eienaar, Lizeth Joubert, bestuur. Lizeth is die jonger suster van Jan-Hendrik Joubert, die eienaar van Baleia Wines.

LaBella bedien daaglike heerlike tuisgemaakte etes en varsgebakte produkte. Die Restaurant en Deli is kindervriendelik en perfek vir ‘n luilekker ontbyt of middagete. Die curiowinkel bied motoriste ook die kans om bietjie bene te strek oppad na hul onderskeie bestemmings.

Kom loer in

Baleia Wines kelder en proelokaal is gerieflike geleë langs die N2, sowat 1 km vanaf Riversdal rigting Mosselbaai.

Openingstye:

Proelokaal

Maandae tot Vrydae 09:00 – 17:00

Saterdae en publiekevakansiedae 10:00 – 13:00

LaBella Restaurant & Deli

Maandae tot Vrydae 08:00 – 17:00

Saterdae 08:00 – 15:00

Sondae 08:00 – 16:00

Gesels saam op Facebook of Twitter.

Vir meer inligting kontak Maryke Holtzhauzen by admin@baleiawines.com; telefoon 028 713 1214; of besoek die webtuiste by http://www.baleiawines.com/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot