AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Promosie-artikel: Bestryk saad vir beter vestiging

Die vestiging van gras en voergewasse bly 'n kritiese faktor wanneer dit kom by aangeplante weiding. Van die faktore wat suksesvolle vestiging bepaal, kan wel bestuur word.

Die vestiging van gras en voergewasse is en bly 'n kritiese bepalende faktor wanneer dit kom by aangeplante weiding. Faktore soos onder andere saad-tot-grond kontak, insek- en voëlpredasie, hantering gedurende plant en saailingvrot kan daartoe bydra dat die vestiging en oorlewing van die saailinge beïnvloed word en lei tot ongewenste resultate. Sommige van die faktore wat suksesvolle vestiging bepaal is wel buite die beheer van die kommersiële boer maar daar is tog ander faktore wat wel bestuur kan word en wat wel die kanse vir vestiging kan verbeter.

Een van hierdie faktore is die keuse van saad wat gebruik word vir die vestiging van gewasse. Die saad kan dan ook wel in onverwerkte vorm gebruik word of verryk met middele wat die kanse op suksesvolle vestiging kan verbeter. Een so 'n proses wat gebruik word is saadbestryking of verpilling, soos dit soms bekend staan.

Om saailing te ondersteun

Gedurende saadbestryking word die saad verryk met voedingselemente en ander middele wat die ontwikkeling van die saailing ondersteun en aanmoedig. Gevolglik lewer dit dan ook 'n sterker saailing wat beter oorlewingsvermoë het in vergelyking met die onverrykte saailinge. Saadbestryking is nie 'n plaasvervanger vir die normale saailing vestigingspraktyke nie, maar wel 'n toevoeging daartoe.

Die proses van saadbestryking is daarop gebasseer dat plant-voedingstowwe en ander middele akkuraat op die saad toegedien word deur middel van gespesialiseerde toerusting wat elektronies beheer word. Die formulasie word dan laags-gewys op die saad toegedien sodat die eindresultaat dan 'n saadlot is wat egalig in grootte is met akkurate hoeveelhede voedingselemente, groeistimulante en plaagdoders. Hierdie proses kan ook gebruik word om entstof tot die saad toe te dien. Tans word dit in die geval van lusernsaad gedoen met suksesvolle, tog beperkte oorlewingsvermoë van die entstof tot planttyd.

Die formulasie waarmee die saad bestryk word wissel van saadsoort tot saadsoort afhangende wat die vestigingsbehoeftes is. Bestrykte saad kan die volgende bestandele bevat:

1. Kalk: Kalk word gebruik as die draer van die voedingselemente en word aangewend in dosisse genoegsaam om die toedieningsformulasie te akkomodeer. Die ander rol wat die kalk speel is die skep van 'n voordelige mikroklimaat vir die ontwikkelende saailing, veral met betrekking tot ph in die onmiddelike omgewing van die ontwikkelende saailing.

2. Voedingselemente: Makro-voedingselemente asook spoorelemente word in genoegsame hoeveelhede toegedien om die onwikkelende saailing te help om sterker te ontwikkel. Deur die voedingselemente in die direkte omgewing van die ontwikkelende saailing te plaas is dit geredelik beskikbaar vir die saailing en sodoende ontwikkel die saailing vroeër tot 'n sterker plant. In die geval van stadig beweeglike voedings-elemente soos fosfaat, wat belangrik is in aanvanklike wortelontwikkeling is dit voordelig om dit direk by die saailing te plaas. Addisionele Sink word ook standaard by alle formulasies gevoeg om die werking van ensiemreaksies en absorpsie van plant-voedingstowwe binne die ontwikkelende saailing te stimuleer.

3. Plaagdoders: Insek-en swamdoders word toegedien om die invloed van insekpredasie en saailingvrot teen te werk. Die uiteindelike resultate sal dan wees dat meer saailinge kan vestig en tot volwasse plante kan ontwikkel.

4. Groeistimulante: Groeistimulante word by die formulasies gevoeg om te help met die breek van dormansie waar dit bestaan asook die aanmoediging van wortelvorming en saailingontwikkeling.

5. Beskermende polimeer verbindings: Spesiaal geformuleerde polimeer verbindings word gebruik in die proses om die saad en ander biologiese middele te beskerm en te bind. Dit is veral belangrik in die geval waar entstowwe gebruik word.

6. Entstowwe: Kommersiële entstowwe afkomstig van geselekteerde verskaffers word gebruik en die toediening daarvan word sorgvuldig gedoen sodat die oorlewing daarvan so lank moontlik behoue kan bly. Op hierdie stadium word alle bestrykte lusernsaad vooraf ge-ënt en as "pre-inokuleerde" saad verskaf om die stikstof fiksering as grondbestuurs-maatreël te bevoordeel. Sodoende kan die plant help met die fiksering van stikstof vir toekomstige bewerking. Deur dit te doen word toekomstige insetkoste bevoordeel.

Skematiese voorstelling van die komponente van bestrykte saad

Die gebruik van bestrykte saad hou die volgende voordele vir die kommersiële boer in:

1. Verbeterde hanteringsvermoë gedurende plant. Dit is veral 'n plus wanneer dit kom by ligte en kafagtige sade waar die addisionele massa en vloeibaarheid van die saad sodoende verbeter is dat minder gespesialiseerde planttoerusting benodig word om die saad te plant. Die saad kan dan ook met groter akkuraatheid geplaas word.

2. Verbeterde saad-tot-grond kontak omdat die saad nou swaarder is word die kanse dat die wind die saad wegwaai verminder.

Die kalkomhulsel absorbeer vog en stel dit beskikbaar vir die saailing soos benodig. Die feit dat die saad ook nie meer soos die tradisionele voedselbron lyk nie, verminder die risiko van insek en voël predasie.

3. Bykomende beskerming teen insekskade en saailingvrot deur die behandeling met swam en insekdoders.

4. Toegevoegde saailingvoeding wat voordelig in die direkte omgewing van die ontwikkelende saailing geplaas word.

5. Ekonomies om te gebruik as gevolg van die feit dat meer plante die ontkiemings en vestigings-fase oorleef. Die koste per kilogram bestrykte saad is goedkoper aangesien die aantal saad per kilogram minder is maar die koste om een hektaar te vestig is goedkoper. Die rede hiervoor die verminderde insetkoste en verhoogde oorlewing.

Beproefde resultate:

Resultate voortspruitend uit proewe wat gedoen is vir akademiese meestersgraad-studie verbonde aan Noord-Wes Universiteit het die volgende aangedui:

  • Met betrekking tot plantpopulasie:

    Onder natuurlike veld toestande was 'n beperkte area gesaai teen 'n vasgestelde aanbevole saaidigtheid. Na 'n tydperk van nege maande, was die volgende gemiddelde vestigings-resultate waargeneem: Duidelike aanduidings dat die vestiging van saad deur die gebruik van bestrykte saad bevoordeel word. Proewe om verdere resultate te verkry op ander saadsoorte word voortgesit.

  • Met betrekking tot voorkoms van onkruid:

    Resutate het bevind dat die voorkoms van onkruid beperk was in gevalle waar bestrykte saad gebruik was vir vestiging. In die geval van Rhodes, Eragrostis en Cynodon was daar 'n 16%, 11% en 60% afname onderseidelik. Die hoofrede aangevoer vir hierdie verskynsel was dat die onkruide nie kon vestig as gevolg van die verhoogde plant-populasie.

  • Met betrekking tot biomassa:

    Biomassa proewe onder beheerde toestande het bevind dat bo-grondse droë asook vars biomassa van Rhodesgras is verhoog vanaf 50.48 g/vk.m na 226.07 g/vk m. Dit beteken dat indien dieselfde resutate in die veld behaal kan word, dit gelykstaande is aan 'n potensiële verhoging van tot 1,7 ton droë massa plantmateriaal per hektaar. Verder het die wortelmassa van die behandelde plante ook verhoog.

  • Predasie op gesaaide saad Voorlopige proewe met betrekking op insekpredasie het aangedui dat in die meeste gevalle, 'n laer tendens van insekpredasie waargeneem is onder behandelde saad. Verdere proewe om die ware potensiaal van die gebruik van bestrykte saad te ontgun is voortdurend en lyk belowend. Die saadbestrykings-tegnologie word tans onder die die handelsmerk AgriCOTE bemark en word slegs deur Advance Seed uitgevoer onder internasionale handelsooreenkoms. Hierdie handelsooreenkoms verseker dat tegnologiese vordering op datum gehou word en dat navorsings ontwikkeling geredelik gedeel word met ander internasionale rolspelers in die saad bestrykings arena.

    AgriCOTE is ook beskikbaar by ander saadhandelaars aangesien die proses tans vir ander saadmaatskappye uitgevoer word.

    Skakel gerus en maak seker jy vra vir AgriCOTE.

    Skakel gerus Advance Seed by 011 762 5261 of 0861 AgriCOTE vir meer inligting of bestellings.

    16 Mei 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Let go and let God
Eks uniek met ñ twist😊. haat konflik en jaloesie. I'm a born again son of God🙌 soek vrede. geduld. en ek haat leuens
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot