AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Promosie-artikel: Hospitaal melk - Is dit bruikbaar?

Die vraag of mastitismelk of melk van behandelde koeie aan kalwers gevoer kan word word baie keer gevra.

Die vraag of mastitismelk of melk van behandelde koeie aan kalwers gevoer kan word baie keer gevra. Ek gee graag my opinie daaroor.

Voeding en gesondheid

Die voedingstowwe wat aan kalwers gevoer word, word onder andere deur die ekonomie bepaal. In moeilike ekonomiese tye soos ons tans op melkplase ondervind is die versoeking altyd daar om "hospitaal melk" (dit is melk vanaf siek of behandelde koeie) aan kalwers te gee in plaas van 'n duurder melkvervanger of "gesonde" melk.

Kalwers word gebore met baie min of geen sirkulerende teenliggaampies. Tot soveel as 40% van kalwers ontvang onvoldoende kolostrum (biesmelk) in die eerste ses uur na geboorte en is dus vatbaar vir verskeie siekteveroorsakende organismes. Die gevolg hiervan is dat aansteeklike siektes een van die grootste redes is vir vrektes in jong kalwers.

Die kombinasie van 'n onvolledige immuunstelsels in die jong kalf en die gebruik van hospitaal melk as 'n goedkoop voedingsbron skep die ideale situasie vir groot probleme.

Moontlike organismes

Die volgende lys is maar 'n paar van die moontlike organismes wat 'n jong kalf kan inneem vanaf sogenaamde hospitaal melk:

  • Salmonella sp
  • E coli

  • Stayphylococcus aureus
  • Listeria monocytogenes
  • Mycobacterium paratuberculosis
  • Pseudomonas aeruginosa
  • Klebsiella sp.
  • Streptococcus sp.
  • Mycoplasma sp.

Bogenoemde kan 'n lang lys van siektesindrome soos longontsteking, diarree, breinvliesontsteking ensovoorts veroorsaak maar lei ook ongelukkig tot die dood van 'n kalf.

Effek op kalwers

Ek haal graag 'n aantal artikels aan waar die outeurs spesifiek verwys na die effek van hospitaal melk op die jong kalf (volledige verwysings en artikels op versoek beskikbaar).

Number of viable bacteria and presumptive antibiotic residues in milk fed to calves on commercial dairies - Selim, et al.

The authors examined waste milk (hospital milk) and milk replacers for the presence of bacteria, antibiotic susceptibility, and antibiotic residues. The bacteria counts were highest in the hospital milk compared to colostrum, milk replacer and bulk tank milk. The bacteria isolated from the samples included E. coli, Streptococcus sp., Staphylococcus sp., Micrococcus sp., Aeromonas sp., Klebsiella sp., Pseudomonas, and Bacillus sp.

Feeding antibiotic-contaminated waste milk to calves - effects on physical performance and antibiotic sensitivity of gut flora. Wray, et al.

The authors used two trials that included feeding fermented and unfermented milk to calves. Fecal E. coli were monitored for antibiotic resistance. In one trial, the minimal inhibitory concentration for streptomycin was significantly higher for isolations from calves fed antibiotic-containing milk, but no differences were observed for ampicillin. In another trial, the percentage of resistant E. coli and enterococci was examined. No differences were observed between isolations from calves fed antibiotic-containing milk and the controls.

Economics of feeding pasteurised colostrum and pasteurised waste milk to dairy calves - Jamaluddin et al.

The authors report calves fed pasteurised colostrum and waste milk were worth an extra $8.13 in gross margin/calf, compared with calves fed nonpasteurised colostrum and waste milk. Included in this "economic bottom line benefit" included a higher mean weight gain, lower mortality rate of calves, and calves that have fewer days in which they are affected with diarrhea and pneumonia.

Opsommend

Die gebruik om melk met antibiotika daarin aan kalwers te voer word ten strengste afgeraai. Daardie paar sent wat u spaar gaan dalk 'n baie groter medisyne rekening of selfs 'n dooie kalf op die einde beteken.

Vir enige verdere navrae kan u direk met u plaaslike veearts kontak of dr. Chris van Dijk direk skakel by Pfizer Dieregesondheid, 011 320 6120 of 082  89 4499.

23 Junie 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot