AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Protek is Obaro se beste verskaffer

Obaro het vroeër vandeesmaand sy Verskaffer van die Jaar aangewys.

Promosie-artikel:

Obaro het op 21 Oktober 2016 erkenning gegee aan uitsonderlike diens gelewer deur hulle produkverskaffers. Hoë standaarde word gestel aan hierdie verskaffers om te verseker dat die boer met net die beste produk op sy plaas opeindig. Sewe van Obaro se verskaffers is tydens die dag as finaliste benoem, waarna Protek met die gesogte titel as Verskaffer van die Jaar weggestap het.

As ’n landboumaatskappy met 24 handelswinkel oor vyf provinsies, is Obaro afhanklik van gehalte dienslewering en kwaliteit-produkte van ’n verskeidenheid verskaffers. Hierdie verskaffers maak Obaro se uitgebreide produkreekse moontlik, wat onder meer besproeiing, dieregesondheid, saad en brandstof insluit. Hierdie simbiotiese verhouding is wat Obaro tydens die maatskappy se jaarlikse Verskaffer van die Jaar-geleentheid erkenning aan gee.

“Obaro se visie is om die boer se besigheid op elke plaas te wees. Alles wat die boer benodig om sy besigheid suksesvol te kan bestuur en bedryf wil ons aan voorsien. Obaro se verskaffers dra by om hierdie visie te verwesenlik en daarom doen ons altyd ‘n beroep op hulle om saam met ons deur die plaashek te stap, en deur voete-op-die-plaas te verseker alles loop klopdisselboom,” het Nic Bronkhorst, besturende direkteur van die Obaro-groep gesê.

Willard Batteries, KRM Plastics, Protek, Bafana Petroleum, Cipla Agrimed, Titan Products en PetrowAgri is elk deur Obaro as die top verskaffer in hul onderskeie kategorieë aangewys. Daar is na algemene dienslewering, verkope en produkgehalte gekyk om ’n persentasiepunt aan elke verskaffer toe te ken. Bafana Petroleum het die derde plek behaal, met Titan Products in die tweede plek. Dit is egter Protek wat as Obaro se Verskaffer van die Jaar 2016 benoem is.

Obaro het ook verskeie spesiale toekennings aan spesifieke persone uitgereik wat waarlik die ekstra myl gestap het om buitengewone diens aan Obaro te verseker. Riaan Barnard (Agrinet), Johann Day (Robert Bosch), Marius Opperman (KRM), Dawie Fourie (HAIFA South Africa), Casper Snyman (Intertoy Toyota), Dana Rossouw (Maemo Motors) en Ampie de Jager (Voermol) het elk ’n sertifikaat vir uitsonderlike dienslewering ontvang.

Obaro se Verskaffer van die Jaar-geleentheid dien as erkenning vir die rol wat die verskaffers in Obaro se uiteindelike sukses speel en hul toewyding om slegs die beste aan boere beskikbaar te stel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+1.1%
Rand - Pond
22.28
+0.7%
Rand - Euro
19.71
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
982.42
-0.3%
Palladium
1,443.45
+0.1%
Goud
1,980.92
+0.6%
Silwer
23.03
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,046
+0.4%
Alle aandele
75,566
+0.4%
Hulpbronne 10
65,145
-1.0%
Industriële 25
102,639
+0.9%
Finansiële 15
15,417
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot