AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Raad vir kriptosporidiose ná talle lamvrektes

Onlangse vrektes onder kalwers en lammers weens kriptosporidiose het tot duisende rande se skade vir Suid-Afrikaanse veeboere gelei. Dr. Liezel Wasserman, veearts van Clocolan-dierekliniek gee raad oor behandeling.

Kriptosporidiose word veroorsaak deur 'n protosoa van die genus Cryptosporidium en is gewoonlik 'n onopsigtelike infeksie in 'n groot verskeidenheid van diere, visse, reptiele en mense.

Cryptosporidium is kleiner as koksidia en voltooi die lewensiklus in die dermkanaal se epiteelselle. In jong diere word die lewensikus in drie tot vier dae voltooi en is korter as dié van koksidia.

Kliniese gevalle kan ook voorkom, nadat die organisme letsels in die dermkanaal veroorsaak, met gevolglike diarree. Dit is veral in pasgebore diere en diere waarvan die immuunstelsel onderdruk is, waar mortaliteite hoog is.

Behandeling teen die toestand

Wasserman sê die beste raad teen kriptosporidiose is om te verseker dat diere in die kudde se immuunstelsel sterk genoeg is om weerstand teen Cryptosporidium te bied.

“Diere moet gereeld mineraal- en vitamienaanvullings kry. In gevalle waar hulle dan wel siek word, is dit ook makliker om hulle te behandel en mortaliteite is veel minder.”

Sy sê kriptosporidiose vertoon met diarree in lammers en kalfies van ongeveer een tot drie weke oud met geel, soms grys, diaree wat die bekendste simptoom is. Veral lammers drink baie water. “Waar boere die simptome opmerk is dit gewoonlik Cryptosporidium en Escherichia coli. Siek lammers en kalfies moet dadelik geisoleer word, saam met hul ma's, aangesien die siekte hoogs aansteeklik is.”

Weerstandigheid

Om die weerstandigheid van diere in ’n kudde te verhoog, beveel Wasserman aan dat dragtige ooie voor lam en dragtige koeie voor kalwing twee maal met 'n autogene E.coli-entstof geënt word, nadat nadoodse monsters deur 'n veearts van elke plaas geneem is.

“Daar word dan vir elke kudde 'n entstof gemaak vir die spesifieke plaas. Lammers en kalfies moet binne 12 uur na geboorte 'n aanvulling soos Byboost Rota paste gegee word, onder meer om die immuunfunksie 'n hupstoot te gee. Daarna moet 'n middel teen koksidiose gedoseer word.

"Vitamiene en minerale is uiters belangrik om jong diere te versterk, en om hierdie rede moet Vitamien E en seleen vir al die lammers en kalwers binnespiers toegedien word. Waak egter daarteen om nie te oordoseer nie, aangesien seleen-vergiftiging groot skade kan aanrig,” sê sy.

Ontsmetting is ook belangrik waar daar met diere gewerk word. “Cryptosporidium is vatbaar vir 10% Formalien of 5% Ammonia en spuite, naalde, emmers, klere en skoene moet alles ontsmet word,” sê Wasserman.

Kwarantyn

Waar diere wel die siekte opdoen, moet die siek lammers of kalwers en hulle ma onmiddellik geïsoleer of onder kwarantyn geplaas word.

“Diarree kan baie vinnig tot ontwatering lei en daarom moet die dehidrasie reggestel word deur elektroliete in water, melk of poeiermelk gemeng en vir die kalf of lam gegee word. Die kalf of lam moet sowat 10% van hulle liggaamsmassa per dag inneem vir onderhoud.”

Die gebruik van antibiotika om die siekte te behandel mag slegs in samewerking met die veearts geskied en 'n antibiogram moet gedoen word om die regte antibiotika vir die toestand te identifiseer.

“Sekere antibiotika werk beter op sekere plase en ander nie. Daarom kan daar nie net goedsmoeds antibiotika voorgeskryf word om die siekte te behandel nie,”sê Wasserman.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die is nie vir bang dames nie, Is jy dapper of mal genoeg ?
Ek loop nie graag heeldag my eie beeld en polish nie, ek verkies dat mense my leer ken en dan self besluit hoekom hulle van my hou of nie hou nie. Nie een van ons is perfek nie,...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot