AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Radium Engineering lui nuwe era in

Radium Engineering streef sedert 1965 daarna om die beste verskaffer van landbouwerktuie en toerusting in Suider-Afrika te wees. Die maatskappy het pas sy nuwe handelsmerkontwerp bekend gestel.

Radium Engineering se strewe na uitnemendheid behels elke vlak van vervaardiging en diens. Dit sluit in die voorkoms en afwerking van werktuie, vanaf bou-, sweis- en verfwerk tot die finale afronding.

Die ontwerp van Radium se produkte word ook goed deurgetrap voordat die finale werktuig op die mark verskyn. ’n Boer wil darem ook ’n mooi werktuig besit wat hy met trots op die lande agter sy trekker kan haak.

Baie aandag word daarom geskenk aan die voorkoms, ergonomiese ontwerp en estetika van die masjinerie. Werktuie moet natuurlik ook funksioneel wees en Radium lê groot klem op die tegnologie, doeltreffendheid, gemak van gebruik, onderhoud en gebruiksduur van sy produkte. Naverkopediens en ondersteuning aan sy kliënte word sterk beklemtoon.

Waardes

Met die derde geslag van die familie Roest wat Radium Engineering tans bedryf, is dit maklik om te verstaan dat persoonlike betrokkenheid by die besigheid vir hulle belangrik is. Persoonlike waardes is belangrik in dié familiebesigheid wat daarin glo om altyd aan te hou groei en ontwikkel.

Die onderneming se waardes lê diep gewortel in die nalatenskap van die vorige geslagte, maar die nuwe geslag besef ook dat verandering nodig is vir groei en om plek te maak vir nuwe, vernuwende idees. Radium Engineering se volgende fase van groei lei ook ’n nuwe era vir die besigheid in.

Met ’n nuwe bestuur is die maatskappy se visie om vir toekomstige geslagte ’n onderneming te bou wat ’n wêreldvisie en ondernemingsgees insluit.

Die nuwe kenteken weerspieël Radium Engineering se verbintenis met die nalatenskap van vorige geslagte, maar dui ook op die moderne era en kontemporêre uitkyk wat die maatskappy het.

NAVRAE: Webwerf: www.radium.co.za, tel. 012 719 9062/3.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.35
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.39
-0.1%
Silwer
23.86
-0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,630
-0.7%
Alle aandele
76,251
-0.6%
Hulpbronne 10
66,623
-1.3%
Industriële 25
102,886
-0.3%
Finansiële 15
15,557
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot