AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Rand versterk en dollars vloei in

Die rand versterk sedert die begin van die jaar teen die dollar en dit kan dalk aan die invloei van buitelandse fondse toegeskryf word.

Promosie-artikel:

Sedert die einde 2015 is Suid-Afrikaners erg bekommerd oor die rand-geldeenheid. Die sogenaamnde Nenegate was die laaste strooi op die kameel se rug. Verder was daar nog baie ander makro-ekonomiese redes hoekom die rand verder sou verswak. Toe kom 2016…

Soos gesien kan word in die onderstaande grafiek het die rand sedert die begin van 2016 met meer as R 2.00, of 12.12%, versterk teenoor die dollar.

BVG_rand_19Julie16

Die groot vraag is natuurlik, hoekom?

‘n Moontlike rede is die invloei van buitelandse fondse in Suid Afrika in. Na fondse die afgelope twee jaar op ‘n groot basis die land uitgevloei het, lyk dit asof die tendens in 2016 tot ‘n einde gekom het. Tot op hede het daar bykans R 70.00 biljoen die land ingevloei. Sowat R 53 biljoen het in staatseffekte (bonds) ingevloei, en R 17 biljoen het in die aandele mark in gevloei.

Die onderstaande grafiek wys dit is veral vanaf die begin van Junie 2016 dat die grootste hoeveelheid geld in Suid Afrika ingevloei het.

BVG_invloei_19Julie16

‘n Moontlike motivering hiervoor is die die waarskynlikheid van rentkoers verhogings in die VSA baie laag is vir die res van 2016. Beleggers wereld wyd is opsoek na”yield”, wat beteken ‘n gemmidelde opbrengs, maar met ‘n laer waarskylikheid om kapitaal te verloor. Staatseffekte is een tipe instrument wat “yield bied”.

Wat die invloei van fondse betref, dit maak nie sin om te spekuleer wanneer dit gaan afneem nie. Dit is wel waarskylik dat dit mag afplat op die medium termyn.

Dit bring ons by die verskil tussen spekulasie en verskansing. Spekulante poog om ‘n ekstra wins te maak deur te voorspel wat die rand gaan maak. Verskansers poog om hulle netto bate waarde te beskerm teen negatiewe prys bewegings. Hulle omskep hulle bates basies in dollars.

Wat beteken dit vir Suid Afrikaners? Dit mag nou ‘n goeie tyd wees om ‘n deel van mens se ZAR blootstelling te verskans deur ‘n Yield-X rekening oop te maak.

‘n Paar woorde oor Yield-X

Yield-X is die JSE se afdeling waar institusionele en privaat beleggers hulleself kan verskans teen ‘n verswakkende, of versterkende, rand deur middel van termyn kontrakte. Dit werk op presies dieselfde beginsel as die JSE se agri afdeling, voorheen bekend as Safex. Beleggers deponneer fondse wat ‘n fraksie is van die kontrak waarde, wat bekend staan as die inisiële marge. Sodoende verky hulle dan blootstelling tot, byvoorbeeld die $ZAR (dollar rand) of EURZAR (euro ZAR), kontrakte. Soos wat die rand verswak, verdien die belegger ‘n opbrengs op die blootstelling.

  • Edwin Smit is ‘n portefeulje bestuurder by BVG, en kan bereik word by (012) 484-4013 en edwin.smit@bvg.net
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.1%
Rand - Pond
22.30
+0.6%
Rand - Euro
19.71
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
982.42
-0.3%
Palladium
1,443.45
+0.1%
Goud
1,979.30
+0.5%
Silwer
23.02
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot