AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Rand verswak minder as verwag

Die rand het minder verswak teen die Amerikaanse dollar weens die week se politieke skommelinge.

President Zuma het op Maandag 27 April 2017 die Minister van Finansies, mnr. Pravin Gordhan, herroep van ’n oorsese beleggingsreis. Op die aand van Donderdag 30 Maart is aangekondig dat die Presidensie ’n sogenaamde skommeling van ministers sal ondergaan. Hiervolgens is Gordhan en sy adjunkminister, mnr. Mcebisi Jonas, vervang met mnre. Malusi Gigaba en Sfiso Buthelezi.

Die graderingsagentskap Standard and Poor (SP) het op Maandag 3 April Suid Afrikaanse se staatskuld tot rommelstatus, met ’n negatiewe uitkyk, verlaag. Die gevoel rondom die situasie was dat die rand baie vinnig drasties sou verswak. Die geldeenheid het inderdaad verswak van R12.40 tot op die huidige vlak van R13.74, oftewel ’n verswakking van 8.62%.

Dit is egter nog ver van die R17.00 vlak wat bereik is tydens die sogenaamde Nenegate fiasko.

Om die situasie beter te verstaan, kan daar ook gekyk word na instrumente wat versekering bied teen ’n land se staatskuld. Hierdie sogenaamde “Credit default swaps (CDS)” word in basispunte (bps) gemeet, en gebruik Amerikaanse staatskuld as verwysing.

Die onderstaande grafiek wys hoe die Suid Afrikaanse 5 jaar CDS-premie (rooi lyn) en die ontluikende markte 5 jaar CDS-premie (blou lyn) vergelyk. Die volgende observasies kan gemaak word:

• Gedurende die laaste twee weke het die Suid Afrikaanse premie opgeskiet, en is die waarde meer as 220 bps.

• Die CDS-premie vir ontluikende markte het nie verhoog tydens hierdie periode nie en die premie is tans 148 punte.

• Tydens die Nenegate fiasko was Suid-Afrika se CDS-premie bo 350 punte. Toegegee, die CDS-premie vir ontluikende markte was ook hoër gewees tydens daardie tydstip, maar daar sou verwag word dat die lokale CDS-premie onlangs meer sou verhoog het.

Wat kan mens aflei uit die bostaande? Die verskil tussen die bostaande rooi en blou lyne het na Nenegate vergroot teenoor die voorafgaande periode. Dit dui op ’n permanente hoër risiko in Suid-Afrikaanse CDS-kontrakte. Dit wil egter ook voorkom asof die mark meen Suid-Afrika is nog nie heeltemal oor die afgrond nie.

Laastens, soos al telkemale voorheen genoem is, maak dit sin vir Suid-Afrikaners om ’n deel van hul Suid-Afrikaanse portefeuljes te verskans teen randverswakkings. Dit kan gedoen word op Yield-X (https://www.jse.co.za/trade/derivative-market/currency-derivatives), ’n afdeling van die JSE.

* Edwin Smit is ‘n portefeuljebestuurder by BVG Financial Solutions, ‘n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer van die FSB, met lisensienommer FSP 39 889, en ook ‘n geregistreerde JSE handelaar van BVG Commodities (Lid van die JSE). Sy kontakbesonderhede is: (012) 484-4013 of edwin.smit@bvg.net. Lesers is welkom om hom te kontak om in te teken vir BVG se daaglikse valuta- en aandele-mark oggendverslae. BVG werk, onder andere, in assosiasie met Momentum SP Reid Securities. BVG werk ook saam met een van die top 5 banke om vir kliënte bankrekenings met hoër rentekoerse oop te maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot