AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Rekordgetal jongwyne word beoordeel

Shiraz en Chenin blanc gaan vanjaar die twee kultivars wees om dop te hou by die SA Jongwynskou, waarvoor ’n rekordgetal inskrywings ontvang is.

Beoordelaars moet vandeesweek altesaam 2 163 jongwyne, 10% meer as verlede jaar, bekyk, ruik en proe om te bepaal wie vanjaar die gesogte Genl. Smuts-trofee, vir die beste jongwyn in die land, gaan huis toe neem. Altesaam 17 SA Kampioentrofeë en die Pietman Hugo-trofee vir die kelder met die hoogste punte in vyf kategorieë, is ook op die spel.

“Dis ongelooflik! Ek is oortuig die groter hoeveelheid inskrywings is omdat mense so opgewonde is oor die oesjaar. Almal met wie ek praat beskou dit as ’n uitstekende wynmaakjaar,” sê mnr. Charles Hopkins, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging. Volgens Hopkins het die aantal kelders wat inskryf ook met 13% toegeneem. Die SA Jongwynskou is die oudste en grootste wynkompetisie in Suid-Afrika.

Chenin onttroon Sauvignon blanc

Die afdelings vir Shiraz en Chenin blanc het die meeste inskrywings (178 elk) gelok. Cabernet Sauvignon (153 inskrywings) en Sauvignon blanc (147 inskrywings) is kort op dié kultivars se hakke.

“Shiraz en Sauvignon blanc was tradisioneel ons grootste klasse, maar Chenin blanc het Sauvignon blanc nou verbygesteek. Dit bewys daar is beslis ’n oplewing in Chenin blanc in Suid-Afrika, maar kelders is vanjaar ook opgewonde oor die gehalte van Chenin blanc en daarom het hulle meer wyne in die kategorie ingeskryf.”

Die wyne word deur spesialispanele met sewe gekwalifiseerde wynbeoordelaars in elk van die klasse beoordeel. ’n Agste leerlingbeoordelaar dien ook op die paneel en gee aan opkomende wynproeërs die kans om hul vaardighede te slyp. Hul puntetoekennings word egter nie by die finale tellings ingereken nie.

Produksieskou

Die SA Jongwynskou het ontstaan in ’n tyd toe min produsente verpakte wyn onder hul eie handelsname verkoop het. Daar was dus nie ’n behoefte aan ’n “bottelskou” nie, maar wynboere kon tenkmonsters inskryf. Daar is deesdae selfs ’n kategorie vir ongefilterde wyn. “Dis uit en uit ’n produksie-skou tussen die kelders,” sê Hopkins.

“Vir die ouens wat die groot toekennings wen is daar wel bemarkingswaarde.” Die wenners word op 21 Augustus by die Augrabies-valle naby Upington aangekondig. Die gala-aandete word deur die Oranje-Vaal-wynstreek aangebied.

Besoek www.youngwineshow.co.za vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot