AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Ronel spin wenprys los

Ronel Swart is aangewys as die wenner van Landbouweekblad en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneurskompetisie.

Ronel Swart van Africa Silks in Mpumalanga is pas aangewys as die sesde wenner van Landbouweekblad en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneurskompetisie.


Swart is van Graskop by Hazyview in Mpumalanga, en het met haar sywurmboerdery, wat reeds in 2003 begin is, met die louere weggestap. Haar onderneming, Africa Silks, is ’n produksie-en-vervaardigingshuis wat werk skep vir meer as vyftig mense uit die Graskop-gemeenskap.


Die onderneming bedien die toeristemark en het, buiten die Graskopse weweryvertoonkamer en winkel op die plaas, vyf satelliet-takke in Dullstroom, Hazyview, Pelgrimsrus, Pretoria en Stellenbosch.


As geregistreerde verpleegkundige kon Ronel haar vakkundige kennis terugploeg in genetiese prosesse en die kliniese versorging van die sywurms. Daar is groot buitelandse belangstelling in die wurms wat sy deur eie seleksie geteel het om by die klimaat aan te pas en koue nagtemperature te weerstaan.


Harde werk en verantwoordelikheid

Ronel se raad aan voornemende entrepreneurs op die platteland is dat hulle moet seker maak wat hul ware motivering is om ’n onderneming te begin, want ‘‘daardie motivering moet sterk wees!’’

Ronel sê ’n entrepreneur moet bereid wees om dikwels dag én nag te werk en die verantwoordelikheid van die werkerskorps en die geldsake te dra. Wat laasgenoemde betref, is dit belangrik om ’n duidelike riglyn vir jouself te stel voordat jy met die volgende fase van jou onderneming voortgaan.


‘‘Voor jy met jou besigheid begin, moet jy besluit watter plek jy familie en vriende in jou lewe gaan gee, want ’n mens kan maklik so in jou verantwoordelikhede verstrengel raak, dat jy jouself later niks meer gun nie.

‘‘Luister na almal se raad, maar volg jou eie instink. En as jy langs die pad seerkry, staan ’n oomblik stil, wees genadig met jouself en praat met die Vader.’’

31 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot