AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Rooibostee gaan duurder word

Die vraag na rooibostee oorskry nou die aanbod, en gevolglik styg produsentepryse in 2014 met 15%.

’n Groter vraag na rooibostee wêreldwyd en ’n kleiner as verwagte oes gedurende die jaar, is faktore wat bygedra het tot ’n styging van 15% in produsentepryse vir dié gewilde tee. Die prysverhoging sal op 1 Januarie 2014 van krag wees, sê mnr. Martin Bergh, besturende direkteur van Rooibos Bpk.

Die maatskappy sê luidens ’n verklaring die vraag na rooibostee het toegeneem vanweë groter bewustheid oor die gesondheidsvoordele daaraan verbonde. Die kleiner oes is egter iets waaroor hulle kopkrap. “Ons is nie seker wat die rede hiervoor is nie, maar rooibos is ’n fynbosplant en die natuur speel ’n uiters belangrike rol. Hoewel produksie in 2014 sal toeneem, sal die aanvraag steeds die aanbod oortref,” sê Bergh.

Uitvoere en verbruikersprys
Meer uitvoere word ook volgende jaar verwag. Een van die redes hiervoor is dat al hoe meer markte in Afrika ontstaan, met plaaslike kleinhandelaars wat hul bedrywighede uitbrei. “Groter uitvoere beteken egter nie minder Rooibos vir Suid-Afrikaners nie. In teendeel, die grootste (produksie)groei kom uit Suider-Afrika,” verduidelik Bergh.

Volgens Bergh is die situasie rondom hoër produsentepryse nie ideaal vir verbruikers nie, veral as die ekonomiese klimaat wat nou heers, in ag geneem word. “Ons is nie seker watter invloed die hoër produsenteprys op verbruikers sal hê nie, en ons weet nie met hoeveel die kleinhandelspryse sal styg nie.”

Hoewel die maatskappy geen beheer het oor die verskaffingsketting nie en hulle nie namens handelsmerke kan praat nie, sal verwerkers en verskaffers van die tee hul pryse net met 10% aanpas. Bergh sê: “Ons vertrou egter dat die handelsmerkeienaars en kleinhandelaars ook ’n gedeelte van die koste sal absorbeer sodat die invloed op die verbruiker se beursie nie buitensporig is nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.18
-0.2%
Rand - Pond
20.96
-0.0%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,784.04
-0.1%
Silwer
22.62
-0.4%
Palladium
1,855.50
+0.1%
Platinum
1,007.79
+0.1%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
67,863
0.0%
Alle aandele
74,011
0.0%
Hulpbronne 10
73,204
0.0%
Industriële 25
90,783
0.0%
Finansiële 15
15,619
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot