AFGRI
BEAN
08 Feb
-
9832,4
-55,60
CORN
08 Feb
-
4660
-34,00
SOYA
08 Feb
-
9340
-57,00
SUNS
08 Feb
-
10000
-150,00
WEAT
08 Feb
-
6840
33,00
WMAZ
08 Feb
-
4340
5,00
YMAZ
08 Feb
-
4417
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Rooivleis 'voor ontploffing'

Die plaaslike rooivleisbedryf staan op die vooraand van 'n ontploffing, maar boere worstel oor beuselagtighede en gee só die geleentheid om die bedryf tot hul voordeel te bestuur, weg.

Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf staan op die vooraand van 'n ontploffing ondanks die ekonomiese insinking wat wêreldwyd voorkom.

Dit is omdat die grootste groei in die vraag na vleis in die ontwikkelende markte skuil wat nie so erg deur dié krisis geraak word nie.

Boere moet egter sorg dat hulle die basiese dinge, soos die regte drakragbepaling en 'n goeie aanwaspersentasie, in stand hou. So nie, gaan hulle geleenthede wat uit die uitdagings wat nou voorlê, misloop.

Mnr. Koos van der Ryst, onder-voorsitter van die RPO, het op die KwaZulu-Natalse kongres gesê in die volgende dekade gaan die wêreld se bevolking met 'n miljard mense toeneem, wat 'n groter vraag na proteïen moet skep.

In die laaste sewe jaar het die verbruik van rooivleis in Suid- Afrika van 12 kg tot 18 kg per kop gestyg. Die beesboer kry bykans 50% van die verbruikersrand en het dus die beheer van die bedryf.

"Maar wat maak hulle daarmee? Hulle worstel oor beuselagtighede en gee so die geleentheid om die bedryf tot hul voordeel te bestuur, weg. Dit móét tot die boere se voordeel gebruik word," het hy gesê.

13 Maart 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.7%
Rand - Pond
21.36
-0.9%
Rand - Euro
18.98
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.31
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
980.75
-0.6%
Palladium
1,657.09
+0.2%
Goud
1,876.50
+0.2%
Silwer
22.41
+1.0%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,841
+0.6%
Alle aandele
79,838
+0.4%
Hulpbronne 10
74,616
+0.0%
Industriële 25
103,640
+1.0%
Finansiële 15
16,322
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
[removed]
Eks n stil mens en hou nie van konflik nie ek hou van die natuur en plaas lewe en klein dorpies, die stad is nie vir my nie. Eks nie n lui mens nie, hou van n netjiese skoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot