AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Rooivleispryse daal skerp

Rooivleispryse het skerp gedaal en kleinhandelaars word aangemoedig om laer pryse aan verbruikers deur te gee, sê die RPO.

Rooivleispryse het skerp gedaal en kleinhandelaars word aangemoedig om laer pryse aan verbruikers deur te gee, sê die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO).

Luidens ’n nuusverklaring het pryse vir Suid-Afrikaanse beesvleis van graad A2 en A3 met 16,3% gedaal, terwyl dieselfde grade skaapvleis ’n daling van 12,5% aangeteken het.


In Desember verlede jaar het ’n beesvleisprodusent gemiddeld R33,03 per kilogram vir dié grade vleis verdien. Vandeesmaand staan die gemiddelde prys per kilogram op R27,64.


Die gemiddelde produsenteprys vir dieselfde grade skaapvleis het van Augustus verlede jaar tot Februarie vanjaar van R54,23 per kilogram tot R47,47 gedaal. Dié pryse sluit BTW in.


Geen ooraanbod

Mnr. Lardus van Zyl, voorsitter, sê dié prysverlagings kom tradisioneel in die begin van die jaar voor en is nie die gevolg van ’n ooraanbod van vleis in die mark nie. “Dit kan wel toegeskryf word aan ’n effense daling in vraag, wat tot ’n effense ooraanbod aanleiding gee.”


Hy sê dié prysverlagings kom dié tyd van die jaar voor, want dit is die tyd wat verbruikers gewoonlik swaarder trek. “Ons sien dit ook in die pryse van, byvoorbeeld, tamaties en aartappels op varsproduktemarkte,” vertel Van Zyl.


Na verwagting sal pryse aan produsente, en gevolglik ook verbruikers, in Maart weer begin styg.


Kommer

Van Zyl sê die organisasie wil verbruikers aanmoedig om seker te maak dat hulle voordeel trek uit verlaagde pryse.


“Ons is bekommerd oor die klomp kleinhandelaars wat nog nie die pryse deurgegee het nie. Bestudeer verskillende supermarkte en slaghuise se pryse en maak seker jy kry die beste aanbod. Ons wil mense aanmoedig om by kleinhandelaars wat wel die daling aan hulle deurgee, te koop.”


Die organsasie het sy dank uitgespreek teenoor dié handelaars wat vleispryse reeds afwaarts aangepas het, en moedig ander aan om dieselfde te doen.


21 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot