Mnr. Eugene Cilliers, eienaar van die Pinzgauer-stoetery Lucroy, Fochville, het met die louere in dié ras se skoukampioenskap weggestap.

Senior en grootkampioenbul, Lucroy Mr Cowey EGC13-01. Eienaar: Mnr. Eugene Cilliers (sel 082 333 7559), Lucroy-stoetery, Fochville. Hanteerder: Mnr. Johannes Mona.

Senior en grootkampioenkoei, Lucroy Diedel REN 10-04. Eienaar: Mnr. Eugene Cilliers (sel 082 333 7559), Lucroy-stoetery, Fochville. Hanteerder: Mnr. Johannes Mona.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.