AFGRI
BEAN
02 Des
-
9316,8
-48,20
CORN
02 Des
-
4584,8
34,80
SOYA
02 Des
-
10680
80,00
SUNS
02 Des
-
10820
-66,00
WEAT
02 Des
-
6835
-42,00
WMAZ
02 Des
-
5090
-37,00
YMAZ
02 Des
-
4559
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Ruiterspele in 2014 na Normandië

Die sewende internasionale ruiterspele sal in 2014 in Normandië plaasvind, met Alltech wat weer die borg is.

Die sewende internasionale ruiterspele sal in 2014 in Normandië plaasvind, met Alltech wat weer die amptelike borg van die spele sal wees.

Alltech het verlede jaar ook die spele geborg, toe dit die eerste keer sedert die ontstaan daarvan buite Europese grense in Kentucky, Amerika, aangebied is.


Met Alltech as die titelborg vir die spele, het dié groep €10 miljoen aan die spele toegesê. Die amptelike naam van die volgende spele sal heet die Alltech FEI Wêreldruiterspele Normandië 2014.


Lees ook: Ruiterspele: Nederland woeker


Trots

Dr. Pearse Luons, die stigter van Alltech, sê hulle is trots om deur die borgskap hul bande met dié spele te versterk.


"Alltech het ’n lang geskiedenis van diens aan die landbou in Frankryk en ons is verheug om dié besonderse geleentheid in Normandië te borg en om deel te hê in die trots van die geleentheid.”


Alltech is in 36 lande regoor Europa teenwoordig en die groep vier die jaar sy 20ste bestaansjaar in Frankryk.

 

Die spele sal op 17 Augustus 2014 in Normandië begin. Na verwagting sal sowat 900 ruiters en 850 perde van 60 verskillende lande aan die spele deelneem.


Lees ook: Ruiterspele sluit af op hoë noot


11 Julie 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.43
+0.7%
Rand - Pond
21.41
+0.4%
Rand - Euro
18.38
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,802.28
-0.0%
Silwer
22.75
-0.0%
Palladium
1,923.67
-1.1%
Platinum
1,042.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,446
-0.6%
Alle aandele
74,492
-0.7%
Hulpbronne 10
74,504
-2.0%
Industriële 25
92,074
-0.1%
Finansiële 15
15,328
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot