AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Ruiterspele: Nederland woeker

Die Nederlandse span wat tans aan die Alltech FEI Wêreld-perderuiterspele deelneem, het ‘n rekord gebreek met die oorwinning van sy derde goue medalje.

Die Nederlandse span wat tans aan die Alltech FEI Wêreld-perderuiterspele deelneem, het ‘n rekord gebreek met die oorwinning van sy derde goue medalje.


Luidens ‘n verklaring het mnr. Edward Gal sy derde goue medalje op die rug van Moorlands Totilas in die Grand Prix Freestyle-afdeling van die dressage-wêreldkampioenskappe gewen.


Me. Laura Bechtolsheimer van Brittanje het die silver medalje verower, terwyl mnr. Steffen Peters van Amerika die brons medalje ontvang het.

Die kampioenskappe het gesorg vir ‘n rekordgetal toeskouers op een dag en sowat 230 000 besoekers het gedurende die eerste week van die kampioenskap op Kentucky, Amerika, toegesak.


Prinses neem ook deel

Intussen het Prinses Nathalie van Denemarke ook aan die dressage-kampioenskap deelgeneem, hoewel sy 10 weke gelede geboorte aan haar seun geskenk het.


Die prinses het die sesde posisie op die individuele ranglys van die kampioenskap bereik, en die sewende posisie in beide die Grand Prix Special- en Grand Prix Freestyle-afdelings van die kampioenskap bereik.


6 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
+0.8%
Rand - Pond
20.94
+0.4%
Rand - Euro
18.06
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,778.03
+0.4%
Silwer
22.57
+1.7%
Palladium
1,851.50
+0.0%
Platinum
1,002.50
+1.2%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is so kosbaar dat jy dit moet deel met n lewensmaat
Ek het die lewens pad gestap en het nog net respek vir ander mense gehad. Ek soek geen issues in my lewe nie en wil dus nie n las op. my he nie. Nog 7 jaar dan tree ek af en wil...
Bok vir Sports ....nie sommer iets wat ek nie sal try nie
Ek is n opwindende mensie wat glad nie kan of wil stilsit nie. enige iets wat buite die huis gedoen kan word is ek game voor. lank genoeg toe gesluit gewees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot