AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Ruiterspele sluit af op hoë noot

Die Amerikaanse span het 2010 se ruisterspele op ‘n hoë noot afgesluit met die wen van nog ‘n goue medalje.

Die Amerikaanse span het die afgelope drie weke se Alltech FEI Wêreldruiterspele op ‘n hoë noot afgesluit met die wen van nog ‘n goue medalje.

Luidens ‘n verklaring het die Amerikaanse span wat aan die Vaulting kampioenskap deelgeneem die skare verras toe hulle die item gewen het, na die span Vrydag tydens die uitdunrondtes van die perd afgeval het.

Die Duitse en Oostenrykse spanne het met die silwer en brons medaljes weggeloop.

Suid-Afrikaanse trots

Intussen sê prof. Johan Willemse, ‘n bekende landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, sy dogter, Eone, was ‘n lid van Suid-Afrika se uithouritspan wat die spele bygewoon het. Sy was die enigste Suid-Afrikaner wat die 160 km uithourit voltooi het. Me. Willemse was sowat 10 maande in Amerika om vir die spele voor te berei.

Die Nederlandse span het Sondag ook nog ‘n goue medalje gewen vir hulle prestasies in die laaste rondte van die Driving kampioenskappe, terwyl Australië se Boyd Excell die individuele goue medalje vir die item gewen het. Die Amerikaanse span het die silver medalje gewen, en dié span se Tucker Johnson, wat na die spele uittree, het die individuele brons medalje gewen.

Brittanje het skoonskip gemaak met Sophie Wells se wen van die goue medalje vir die historiese Para-Dressage medalje item, terwyl Michele George van België en Frank Hosmar van Nederland die silver en brons medaljes vir hulle lande gewen het.

13 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
+1.1%
Rand - Pond
20.91
+0.6%
Rand - Euro
18.01
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,780.47
+0.5%
Silwer
22.67
+2.1%
Palladium
1,860.00
+0.5%
Platinum
1,008.00
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Luking4U
Ek beskou myself as netjiese goedversorgde vrou, ek is selfonderhoudend. Ek het n goeie humor sin, altyd oop vir n grappie en lekker lag, asook het ek n ernstige kant. Ek lief...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot