AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA boer in Zim weer vry

‘n Suid-Afrikaanse boer wat verlede week deur die Zimbabwiese polisie in hegtenis geneem is, is weer vry ná ingryping deur die Suid-Afrikaanse ambassade.

‘n Suid-Afrikaanse boer wat verlede week deur die Zimbabwiese polisie in hegtenis geneem is, is weer vry ná ingryping deur die Suid-Afrikaanse ambassade in dié buurland.


Mnr. Mike Odendaal is verlede Vrydag (2 Julie) vrygelaat, luidens ‘n berig in Business Day.


Odendaal se plaas, Wolwedraai, in Chipinge is deur plaasbesetters oorgeneem en hy is toegang tot sy eiendom geweier, luidens Allafrica. Hy is toegelaat om Woensdag van sy eiendom, meestal meubels, te gaan haal en is die volgende dag in hegtenis geneem omdat hy sy plaas onwettig “bewoon” het.


Hy het ‘n hofbevel van die Zimbabwiese hooggeregshof wat op 26 Junie uitgereik is en wat stipuleer dat hy en sy gesin op die plaas mag bly. Die plaaslike polisie het egter geen stappe geneem om die besetters te help verwyder nie.


Odendaal is vrygelaat nadat die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Zimbabwe, prof. Mlungisi Makalima ingetree het. Volgens mnr. Kallie Kriel, hoof uitvoerende beampte van AfriForum, het die ambassade ook gesorg dat alle onwettige besetters van Odendaal se plaas verwyder word.


“Terwyl ons die ambassadeur se hulp in dié kwessie waardeer, is ons teleurgesteld dat nie elke geval van invalle op plase wat deur Suid-Afrikaners besit word, met dieselfde dringendheid hanteer word nie,” sê Kriel. Hy sê Odendaal het vir drie weke om ernstige hulp gevra by die ambassade.


27 aanvalle op Zim-boere in Junie

Boere in Zimbabwe was verlede maand die teikens van altesaam 27 aanvalle deur teisteraars wat beweer dat dié boere se grond aan hulle behoort.


Luidens ‘n vertroulike verslag van die Commercial Farmers Union (CFU) wat in landbou.com se besit is, was van die aanvalle gewelddadig. Sommige boere is gedurende ander voorvalle afgedreig en is saam met hul werkers vir dae lank op hul plase vasgekeer.


Verdere motivering vir hofsaak teen staat

Volgens Kriel gaan die staat se versuim om Odendaal by te staan as vedere motivering dien vir AfriForum se saak teen die Regering. Die organisasie vra die hof in sy aansoek om die Suid-Afrikaanse Regering te beveel om aan te dui watter stappe hy gaan neem om vir Suid-Afrikaners in die buurland in te tree.


In terme van ‘n skikking tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Regering verlede jaar oor die Bippa-handelsooreenkoms met Zimbabwe, het die Regering onderneem om die regte en regsmiddele van slagoffers van Zimbabwe se onwettige onteieningsveldtog te handhaaf.  In terme van die bevel is die Suid-Afrikaners op beskerming geregtig.

Lees ook:

Wit boere huur grond in Zimbabwe


Bron:

Business Day

Allafrica


5 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.8%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,797.21
-0.1%
Silwer
23.07
-0.4%
Palladium
1,917.51
+0.9%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,285
+1.5%
Alle aandele
75,425
+1.5%
Hulpbronne 10
75,053
+1.4%
Industriële 25
92,483
+1.0%
Finansiële 15
15,891
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot