AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA kaasmakers na Boergondië

Vier plaaslike kaasmakers is gekies om na Boergondië te reis om hul vaardighede te verbeter as wenners van die Wes-Kaap/Boergondië Kaasmaakbeurs.

Vier Wes-Kaapse kaasmakers sal op 17 September na Boergondië, Frankryk, vertrek om hul vaardighede te ontwikkel as wenners van die Wes-Kaap/Boergondië Kaasmaakbeurs. Dié beurs is deel van ‘n bilaterale samewerkingsooreenkoms tussen die Wes-Kaap en Boergondië met die provinsie se departement van landbou as dryfveer.


Die wenners is:

Me. Nellie Fisher van Dalewood Fromage naby Klapmuts.

Me. Doreen Blom van Alfalfa Melkery buite Worcester.

Mnr. Leonard Majampa van die Rhodes Food Group naby Klapmuts.

Mnr. Clarance Job van Ladismith Kaas in Ladismith.


Meer as die helfte van Suid-Afrika se kaas word tussen Plettenbergbaai en Kaapstad vervaardig en die Wes-Kaapse landboudepartement bied sedert 2005 die beurs en 20 kaasmakers het al die geleentheid benut.

Vanjaar se vier wenners sal drie weke ‘n teoretiese en praktiese kursus by die Centre de Formation Professionnelle et de Promotion Agricole in Davayé voltooi. Die kursus is in samewerking met Afri-Expo vir plaaslike kaasmakers ontwikkel.


Besoek www.cheesesa.co.za vir meer inligting oor die beurs.


26 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
+0.8%
Rand - Pond
20.96
+0.3%
Rand - Euro
18.05
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,776.74
+0.3%
Silwer
22.54
+1.5%
Palladium
1,851.00
0.0%
Platinum
999.26
+0.8%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe is so kosbaar dat jy dit moet deel met n lewensmaat
Ek het die lewens pad gestap en het nog net respek vir ander mense gehad. Ek soek geen issues in my lewe nie en wil dus nie n las op. my he nie. Nog 7 jaar dan tree ek af en wil...
Bok vir Sports ....nie sommer iets wat ek nie sal try nie
Ek is n opwindende mensie wat glad nie kan of wil stilsit nie. enige iets wat buite die huis gedoen kan word is ek game voor. lank genoeg toe gesluit gewees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot